Die Flaming Lips (en New Fumes) se nuwe video maak oral opslae. Dalk het al die kaal vrouens iets daarmee te doen?
Die liedjie is “Girl, You’re So Weird” en die album is The Flaming Lips and Heady Fwends. Dit word op 21 April vrygestel.
As kaal vrouens jou aanstoot gee moet jy nie die onderstaande video speel nie. Asseblief.
