Vanjaar se Fiëstas het op Donderdag 8 Februarie 2018 by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind.
Sleutelwoord Argiewe:Tinarie van Wyk Loots
kykNET Fiëstas-toekennings 2018
Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.
Gif / Poison / Ityhefu
“’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.”
Hemelruim in die Fugard
Die feestreffer Hemelruim, wenner van talle Nasionale toekennings, is in die Fugard Theatre Studio in Kaapstad vir ’n beperkte speelvak van 25 April tot 13 Mei 2017.
Die koninkryk van die diere
Dié pittige komedie takel die meedoënlose stryd van menslike oorlewing in die mees genadelose omgewing: die teater.
Asem
Een donker, stormagtige aand gedurende die laaste bitter dae van die Suid-Afrikaanse oorlog, in ’n uitgebrande skuur van ’n plaas lê ’n gewonde Boeregeneraal wat versorg word deur Anna, ’n kruiedokter van uitsonderlike magte.
Wild
In ’n plattelandse dorpie ontdek ’n polisieman ’n vuil, uitgeteerde jong vrou wat nie kan praat nie en handeviervoet loop.
Weg
Ons het ’n valse Godin gekies … Die kerk van applous en ander se opinie … Wie is ek? Leartes of Hamlet? Raka of Koki? Die vroue het hom die eerste gewaar. Jy het my eerste gewaar.
#kknk2016 Die Huis van Bernarda Alba
Na die dood van haar tweede man, lê Bernarda Alba, die stoere matriarg, ’n vonnis van rou op.
Fiëstas: En die wenner is …
Die wenners van vanjaar se Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria bekend gemaak.
