Plant vir my ‘n boom, André handel oor die aand voordat André P Brink sy eredoktorsgraad in Leuven gaan ontvang.
Sleutelwoord Argiewe:Tinarie van Wyk Loots
#Woordfees In ongenade
’n Verwerking van Nobelpryswenner J.M. Coetzee se Booker-prys-meesterstuk, Disgrace.
Fiëstas – die benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.
Aardklop 2015 wenners aangekondig
Twee produksies het uitgetroon tydens die oorhandiging van pryse op vanjaar se Clover Aarklop Nasionale Kunstefees – die klassieke Moeder Moed en haar kinders en die eietydse Son. Maan. Sterre.
#Aardklop Hemelruim
Mariaan en Roelof ontmoet by ’n braai. Hy is ’n sukkelende byeboer, sy is ’n lektor in kosmologie aan die Universiteit van Kaapstad.
In glas
In suburbia, waar mammas met hul babas in stootwaentjies gaan draf en mens op ’n Saterdag grassnyers en die geblêr van rugby op TV hoor, verloop dinge nie altyd volgens plan nie.
#KKNK Buite blaf die honde swart
Drie Europeërs bevind hulle op ’n afgesonderde konstruksieterrein iewers in Afrika.
Fiëstas gaan die sterre laat skitter
Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
#Woordfees Orgie
Orgie, ‘n liefdesverhaal van “hy” en “sy”, deur misverstand vervreem, word hier vertel, of liewer “gewys”.
Silwerskermfees 2014 – nou met dokkies en WDC-inisiatief
Die vierde kykNET Silwerskermfees vind plaas vanaf 27 Augustus 2014 by die Bay Hotel in Kampsbaai.
