Dié tweemanstuk speel af in ’n boksgimnasium êrens aan die Oos-Rand. Dit vertel die verhaal van ’n ouer bokser, Seconds Khumalo, en die seun van sy afrigter, Jerry van Tonder.
Temas soos manlikheid, geslagsgebaseerde geweld, die verkragtingskultuur en verraad word aangespreek. Die pas is vinnig, energiek en fisies veeleisend vir sowel die akteurs as die gehoor.
Skrywer: Andrico Goosen
Regie: Tinarie Van Wyk Loots
Met Carel Nel en Mbulelo Grootboom
Suidoosterfees 2021
Datum: 1 Mei 14:30
Tydsduur: 60min
Venue: NATi Arena
Ouderdomsbeperking: Geen O/13 T
Kaartjieprys: R80
