Jy mag dink politiek in Suid-Afrika is geen grap nie, maar maak gereed vir Marianne Thamm se snaakse en insiggewende satiriese komedie wat sin maak van hoe die land Staatsoorname weerstaan en oorleef het. Thamm, veteraan ondersoekende joernalis, rubriekskrywer, skrywer en wit, kyk na wat verkeerd gegaan het in Suid-Afrika en hoe ons dit oorleef het, al is ons ‘n bietjie lappies aan die kante.
30 Januarie om 20:30 by Die Boer teater restaurant in Durbanville
Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by ww.dieboer.com
