Twee ou mense, opgewonde, in afwagting op hul groot aand wanneer die ou man sy lewensfilosofie, waaraan hy 93 jaar reeds poets, op genooides gaan loslaat.
Sleutelwoord Argiewe:Marthinus Basson
kykNET Fiëstas-toekennings 2018
Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.
Melk & Vleis
Hell hath no fury like – ’n boervrou.
Asem
Een donker, stormagtige aand gedurende die laaste bitter dae van die Suid-Afrikaanse oorlog, in ’n uitgebrande skuur van ’n plaas lê ’n gewonde Boeregeneraal wat versorg word deur Anna, ’n kruiedokter van uitsonderlike magte.
Hotel Malaria
’n Jong vrou hoor dat sy ’n ongeneeslike siekte het.
Fiëstas 2017: En die wenners is …
Die wenners van vanjaar se Fiëstas is gisteraand by ’n glansgeleentheid van kykNET by die Kunstekaapteater in Kaapstad bekend gemaak.
2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend
Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en …
Goeie jaar vir Naledi-toekennings
Volgens Dawn Lindberg, uitvoerende hoof van die Naledi-toekennings, was die afgelope jaar een van die hoogste standaard nog in die uitvoerende kunste.
Die 51ste Fleur du Cap-teaterpryse
Die benoemings vir die 51ste Fleur du Cap-teaterpryse is bekend.
‘n Cock & Bullshit Storie
‘n Cock & Bullshit Storie , ‘n lokettreffer deur twee Britse skrywers is ‘n tweetalige, eietydse verplasing na ‘n voorstedelike Kaapstad deur Quinton Krog en die akteur Geon Nel.
