Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
Sleutelwoord Argiewe:Marthinus Basson
#Aardklop Bloed & Rose : Die lied van Jeanne en Gilles
Dis 1430. Vir negentig jaar voer die Engelse reeds ’n stryd teen die Franse.
#Woordfees Die Louis en Llandi Show
’n Konsert. ’n Tipe show wat kyk na die sweterige kieliebak van ons kultuur en sê: ‘Wat as ek jou lek?’
2014 Fiëstas-tyd!
Dis weer tyd vir die kykNET Fiëstas 2014 en hierdie jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees.
Nominasies vir die kykNET Fiëstas Toekennings bekendgemaak
Dis weer tyd vir die bekroonde kykNET Fiëstas Toekennings en volgende jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees.
macbeth.slapeloos
Macbeth, bloedige gesant van die staat en generaal in die Skotse Leër, swig onder druk van sy ambisieuse vrou en pleeg koningsmoord.
Op dees aarde
Op dees aarde is ’n huldeblyk aan die dramaturg Reza de Wet.
2013 Fiëstas
Die derde jaarlikse kykNET Fiëstas is onlangs in die Staatsteater in Pretoria uitgedeel.
Bos
Right of passage. Vandag se kinders ken dit nie.
2013 kykNET Fiëstas-benoemings
Die 2013 kykNET Fiëstas-nominasies vir produksies wat by feeste gedebuteer het tydens die 2012 Feesjaar is:
