#Aardklop Bloed & Rose : Die lied van Jeanne en Gilles Dis 1430. Vir negentig jaar voer die Engelse reeds ’n stryd teen die Franse.