#Woordfees Die Louis en Llandi Show

Die Louis en Llandi Show
Roekeloos
1 Maart

’n Konsert. ’n Tipe show wat kyk na die sweterige kieliebak van ons kultuur en sê: ‘Wat as ek jou lek?’

Sommige sê Louis en Llandi is die stem van hul generasie; ander sê hulle is twee washouts wat by hulle ouers gaan bly tot hulle 40 is.

Spelers en teks: Louis Roux en Llandi Beeslaar
Produksiehuis: TEATERteater-jeugliga
Regie: Marthinus Basson

9 Maart 17:00 | 15 Maart 17:00 | 16 Maart 20:30 |Die Voortrekkers PJ Olivier Kunssentrum, Stellenbosch | 60 minute |
R60 | Geen o/16 T

Woordfees 2014

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar