Die Franse bulhond, Monkey, is veilig terug in die arms van sy eienaar nadat hy Saterdag deur twee vroue by Clifton se eerste strand, ‘gesteel’ is, berig Abby-Gene Bissolati.
Kategorie Argiewe:Honde
Wolwe, jakkalse, honde, hulle huil in dialekte
Die grootste studie tot nog oor die huil van wolf-spesies is vroeër vanjaar voltooi. In die studie is daar bevind dat elke subspesie sy eie herkenbare repertoire van en kenmerkende huil het. Die repertoire is soortgelyk aan wat ons as dialekte beskou.Die doel van die studie is om wolf-bevolkings beter te bestuur. Die studie is …
@Frits Dog Hotel and Daycare Centre
Luukse hotelle in Kaapstad is niks nuut nie, maar @Frits is ‘n hotel met ‘n verskil. Winslyn se kameras het gaan inloer by hierdie unieke ervaring, kompleet met Spa-fasiliteite, vir jou hond.
Gaan stap met 35 Great Danes
Honde deel graag
Mense is uniek in die sin dat hulle kan nou saamwerk met ander. By die Messerli Navorsingsinstituut wou hulle uitvind of honde ook saamwerk.Die honde is die geleentheid gegee om hul kos te deel met ander en dit is ook wat gebeur het.(foto Mylène Quervel-Chaumette/Vetmeduni Vienna)
Wat kyk jy?
Om te volg en te kyk waar iemand anders kyk is algemeen onder verskeie spesies. Honde is egter spesiaal omdat hulle mense kan navolg en na ’n speelding of kos kan kyk. Hulle kan egter nie saam met ons in die vêrte staar nie.By Vetmeduni Vienna het navorsers 145 skaaphonde bestudeer in hulle Clever Dog …
Honde weet hoe jy voel
Wetenskaplikes bewys vir die eerste keer dat honde mense se emosies kan herken deur abstrakte weergawes van positiewe en negatiewe emosionele gemoedstoestande te vorm.
Dié vyfsterhotel is net vir honde!
’n Nuwe hotel het sopas sy deure oopgemaak in die Kaap, maar jy kan net hier kom bly as jy vierpotig is én jy kan blaf. Die atFrits-hondehotel in die hartjie van Kaapstad het op die 1ste Desember vanjaar sy deure oopgemaak.
