Stellenbosch Slow Market hou op Saterdag 24 Januarie ’n spesiale geleentheid vir die mens se beste vriend. Klein en mediumgrootte honde word uitgenooi om te kom deelneem aan ’n parade. Die mooiste , mees energieke en mees karaktervolle honde sal gekroon word.Inskrywings is gratis en dit duur van 09h00 tot 14h00.Bob, van SABC3 se Expresso, …
Kategorie Argiewe:Honde
Honde kan ook pessimisties wees
Honde lyk altyd opgewek en vrolik, so jy sou verwag dat hulle redelik optimisties sou wees.’n Studie aan die University of Sydney skets ’n ander prentjie. Dr. Melissa Starling se bevindings is dat sommige honde ooglopend meer pessimisties as ander is.Pessimistiese honde is versigtig en vat nie sommer kanse nie. Hulle hou waarskynlik ook nie …
Help die DBV saam met Annie
Almal wat vertroud is met die tydlose verhaal van Annie weet dat sy nêrens gaan sonder haar betroubare hond Sandy aan haar sy nie. 30 Januarie 2015 is die vrystelling van die nuwe fliek Annie, en Sony Movies SA, die Dierebeskermingsvereniging (DBV) en Eukanuba vier dit met die loods van die Lend A Paw with …
Runner’s World Dog Run
Die Runner’s World Dog Run vind eerskomende Saterdag, 15 November 2014, plaas.Deelnemers kan kies tussen ’n 3 km en 6 km roete in die Walkhaven Hondepark in Johannesburg. Die dag se opbrengs word geskenk aan die Barking Mad Foundation. Dié organisasie sorg vir troeteldiere wat weggegooi is en kry vir hulle nuwe huise.Inskrywings kos R160 …
Skaaphonde se eenvoudige reëls
Skaaphonde gebruik net twee eenvoudige reëls wanneer hulle groot troppe skape moet beheer.Wetenskaplikes het van GPS-tegnologie gebruik gemaak om te leer hoe dié honde hulle werk doen. Die data wat ingesamel is, is gebruik om ’n model vir skaapwagters te bou. Basies beweeg die hond heen-en-weer agter die skape. As die hond sien daar ontstaan …
Noodhulp vir honde en katte: Stel vas wat gebeur het
Onthou! Bly altyd kalm. Jou troeteldier sal reageer op jou reaksie en om hulle kalm te hou is van groot belang. Daarom is dit belangrik om kalm te bly. Stap 1: Kyk of daar enige uitwendige bloeding is en probeer dit stop. Stap 2: Voel vir ’n hartklop. Die hart sit omtrent 5 tot 7 …
Lees meer “Noodhulp vir honde en katte: Stel vas wat gebeur het”
Dansers hou van honde
Lede van verskeie dansgeselskappe gaan hul talent gratis ten toon stel ten bate van die sterilisering van diere in die Wes-Kaap. Dancers Love Dogs is by die Kunstekaap op 4 Oktober 2014.Daar gaan ook ’n vertoning wees deur 25 gidshonde en hul eienaars.(via Roekeloos.co.za)
Pool Party
Chihuahua vs Great Dane
’n Karate Kid Chihuahua vat ’n Great Dane aan.
