Honde verminder risiko van asma

’n Span Sweedse navorsers, onder leiding van Tove Fall, het bevind dat vroeë kontake met honde die risiko vir die ontwikkeling van asma met 15% verminder. Die onderwerp is al in verskeie studies ondersoek, maar die een het deurslaggewende bewyse verskaf. Meer as ’n miljoen kinders se inligting is in die studie gebruik.Die bevindings is …

Die sosiale vaardighede van honde en wolwe

Dit is voorheen algemeen aanvaar dat honde verdraagsaam is teenoor mense en na hulle luister, omdat hulle so gemaak is deur ons.By die Messerli Navorsingsinstituut in Oostenrykbevraagteken hulle egter die geldigheid van hierdie siening. Hulle navorsers het bevind dat wolwe, van wie ons honde geteel het, reeds verdraagsaam, oplettend en saamwerk met hulle trop, ’n …

Dansers is lief vir honde

Dancers Love Dogs (DLD) vind vanjaar plaas op 20 Junie by die Kunstekaap teater. Lede van verskeie dansgeselskappe en ander kunstenaars gaan hul talent gratis ten toon stel ten bate van die sterilisering van diere in die Wes-Kaap.Daar gaan ook ’n vertoning wees deur die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging en Bob van die TV-program Expresso.