Straatbrak vind ‘n nuwe huis

Toe Bongani deur die Matlosana dierehawe in Stilfontein gevind is was sy met kookwater gebrand en mishandel in die plakkerskamp waar sy gebly het. Suzette Kotzé, eienaar en bestuurder van die dierehawe het die publiek versoek om haar te help om mediese kostes vir die brakkie te dek. Een weldoener was so aangeraak deur die …

Hoekom hou Labradors so baie van eet?

Heelwat eienaars van Labradors is oortuig daarvan dat hulle honde altyd geïnteresseerd is in kos. Nuwe navorsing toon dat dit dalk geneties is.Labradors is meer geïnteresseerd in kos en meer geneig om oorgewig te wees as ander honde. Dit blyk uit die navorsing dat omtrent 25% van alle Labradors ’n obsessie het met kos. Dit …