Honde skuil by die Wollies Diere Projek in die noorde van Pretoria teen die aanhoudende reën. Die hondehokke het die afgelope twee dae oorstroom. Wekers en vrywilligers het ingespring om te help om die diere te probeer droog kry.