Dis amptelik: op 26 Februarie trek Swellendam haar beste vellies, blinkste hoefysters en mees fotogeniese vee aan om 194 jaar se landbou glorie te vier.