In Afrikaans is vroeër algemeen na dolfyne verwys as seevarke.
Kategorie Argiewe:Diere
Tulbagh Skou 2024
Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Die skou is vanjaar 152 jaar oud.
Die see-egel se hoed
Sommige see-egels gebruik skulpe as hoede om hulle veiliger te laat voel en as jy vir hulle werklike klein hoede gee, sal hulle dit dra.
Word betaal om ’n panda vas te hou
Jy kan betaal word om ’n panda vas te hou in China.
Gestreepte pylstormvoël / Streaked Shearwater
’n Seldsame besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus.
Dwergskeerbekmuis
’n Kaneelbruin skeerbekmuis, gespikkel met silwer hare en met ’n vaal onderkant en wit op die pote..
Leeu
Leeus kom in hul natuurlike omgewing in Afrika suid van die Sahara en in Asië voor.
Geelbekpylstormvoël / Cory’s Shearwater
Die geelbekpylstormvoël is ’n algemene besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus.
Shortridgse skeerbekmuis
’n Bruin skeerbekmuis met ’n vaal onderkant en gespikkel met silwer hare.
Sebra / Kwagga
In Afrikaans word die woord kwagga as sinoniem gebruik vir sebra.
