Die grootpylstormvoël is ’n algemene besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus.
Kategorie Argiewe:Diere
Donkerbruin-skeerbekmuis
Dié skeerbekmuis kom voor in Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal.
Pediunker / Grey Petrel
Die pediunker is ’n seldsame besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus.
Swart-skeerbekmuis / Krulhaarskeerbekmuis
Die swart-skeerbekmuis (krulhaarskeerbekmuis) is donkerbruin, dermate, dat die hare bo-op swart vertoon.
Die kameelperd
Kameelperde is stil, saggeaarde diere wat gewoonlik in troppe leef.
Die hiëna familie in suidelike Afrika, die gevlekte hiëna en die strandwolf
Vroulike hiënas het ’n groot klitoris wat soos ’n penis lyk, wat geslag identifikasie moeilik maak.
Kyk vir Susie
Vakansie by die oord.
Groter grys-dwergskeerbekmuis
Suncus gratulus ’n Grys-bruin skeerbekmuis met witterige kante, ledemate en ’n onderkant. Die ore is bruin aan die bokant en wit aan die binnekant. Die hare op die gesig is ook wit. Die groter grys-dwergskeerbekmuis kom voor in Mpumalanga. (Het iemand dalk ‘n foto van ’n groter grys-dwergskeerbekmuis?)
Bosvark
Die bosvark is ’n grys tot rooibruin soort vark.
Nuwe intrekkers
Die Troetel blog verhuis binnekort permanent na Roekeloos.co.za.
