Na ‘n afwesigheid van meer as vyf maande is Lefra weer op die planke met vier produksies by Carnival City se Applause.
Sleutelwoord Argiewe:Lefra Produksies
Fiela se kind – nog werksessies
Die Fiela-werksessie nou weer beskikbaar tot 18 September 2020.
Wen kaartjies vir Andrè, Die Skreeusnaakse Hipnotiseur by Carnival City
Wen kaartjies vir Andrè, Die Skreeusnaakse Hipnotiseur by Carnival City
Wen kaartjies Gè Sing: Hoor my lied!
Een leser kan ‘n toegangskaartjie wen na Gè Sing: Hoor My Lied!
Wen kaartjies: Helene Bester sing weer Nana Mouskouri
Een leser kan toegang wen tot Helene Bester sing Nana Mouskouri se aanlynvertoning op Sondag, 16 Augustus 2020 om 17h00.
Heruitsending op aanvraag
Die eerste digitale Fiela se Kind – Regstreekse Aanlynwerksessie vir Matrieks was ‘n reuse sukses met komplimente van departementshoofde, onderwysers en leerders.
Fiela se Kind – Regstreekse Aanlynwerksessie vir Matrieks
Lefra Produksies, wat reeds Fiela se Kind – Die Drama deur Dalene Matthee met verhoogteks deur Suzanne van Wijk vir drie keer opgevoer het (1997, 2007, 2017) het besluit om as deel van die Lefra Kelderkonserte ‘n regstreekse aanlyn toeligtings- en besprekingssessie aan te bied op Woensdag, 1 Julie 2020 om 10:00.
Wen kaartjies vir ’n Beautiful Noise
In Beautiful Noise bring Alwyn hulde aan die legendariese Neil Diamond.
Wen toegang tot My Pa
Een leser kan toegang wen tot My Pa se aanlynvertoning op Sondag, 21 Junie 2020 om 17h00.
Wen kaartjies vir Groet die Grotman 2
Een leser kan toegang wen tot Groet die Grotman 2 met Wynand van Vollenstee se aanlynvertoning op Sondag, 7 Junie om 17h00.