Helene Bester se konsert word op Sondag, 24 Mei 2020 om 17h00 as een van Lefra se Kelderkonserte regstreeks aanlyn uitgesaai.
Sleutelwoord Argiewe:Lefra Produksies
My vrou se man se vrou
Die klug My vrou se man se vrou open met voorskoue by die Springs Stadsteater op 12 en 13 Maart om 19:00 in die aande. Daarna gaan die skaterlagklug KKNK toe in Oudtshoorn en speel by die kykNET Hoërskoolsaal elke oggend om 09:30 van 25-29 Maart 2020.
My oom se vrou se plekkie
Phillip stem teen sy sin in dat Henry die woonstel een aand leen om sy nuutste vriendin te “vermaak”.
Kersfees Skouspel vanjaar in Kaapstad en Pretoria
Vanjaar se Kersfees Skouspel word by die Grand Arena van GrandWest in Kaapstad op Saterdag, 14 Desember om 20:00 aangebied en keer daarna terug na die Sun Arena, Time Square in Pretoria op Maandag, 16 Desember om 15:00.
Wen kaartjies na Groet die Grotman 2 by die Atterburyteater
Drie lesers kan elkeen ’n dubbelkaartjie wen na Groet die Grotman 2 by die Atterburyteater op Vrydag, 23 Augustus om 20h00.
Groet die Grotman 2
Dit is twintig jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud … of is hulle?
My vrou se man se mannetjie
George en Linda Harper se 17-jarige huwelik het vir Linda roetine geword, maar dit lyk nie of George daarvan bewus is nie.
Lefra soek Fiela se kind
Die soektog is aan om die volgende Benjamin te vind.
Oppiwater Kunstefees 2018 program
Die Oppiwater Kunstefees vaar vanjaar vanaf 15-20 April 2018 op die MSC Sinfonia vanaf Durban na Mosambiek.
Edrien Erasmus “Ontbloot” haar op Aardklop
Na meer as 15 jaar in die vermaaklikheidsbedryf, het Edrien Erasmus genoeg moed bymekaar geskraap om haar eie hart as kunstenaar, vrou, mens, sanger en grappie verteller (is dit ooit iets?) met gehore te deel in haar eenvrouvertonging, Ontbloot.
