Lefra Produksies het ‘n opwindende nasionale revuekompetisie, REVUE SA 2015, bekend gestel.
Sleutelwoord Argiewe:Lefra Produksies
Mini-Fees in Roodepoort
Lefra Produksies bring ‘n minifees na die Roodepoortteater van 19 tot 21 November met produksies wat uitstekend gevaar het met die onlangse Aardklop Nasionale Kunstefees.
#Aardklop Oom Schalk Lourens se mampoerstories in Afrikaans
Oom Schalk Lourens, ’n doodgewone boer wat eintlik ’n meester van oorlamse dubbelsinnigheid is, vertel stories oor insigte, en deugde en sondes van ’n plattelandse Afrikaanse gemeenskap.
Kunstefees op ‘n skip
RSG en Lefra Produksies se eerste volwaardige Afrikaanse Kunstefees op Starlight Cruises se nuwe skip, die MSC Opera vind binnekort plaas.
Oudisies vir My boetie se sussie se ou
Lefra Produksies het sopas die regte bekom om Ray Cooney se baie snaakse klug, My boetie se sussie se ou op te voer.
Ek is Duke Vermeulen
Dis die aand van die Afrikaanse musieklegende, Duke Vermeulen se heel laaste konsert.
My vrou se man se lyk se tas
Henry Perkins, ’n tipiese voorstedelike rekenmeester, ruil op die trein per ongeluk sy tas met die van ’n ander man om, net om uit te vind dat die tas ’n klein fortuin bevat!
Oudisies: My Vrou se Man se Lyk se Tas
Ray Cooney se Funny Money in 2013 in Afrikaans as My Vrou se Man se Lyk se Tas opgevoer – vertaal deur Peet van Rensburg.
