Beter slaap lei tot beter seks vir vroue

Slaapversteurings is niks nuuts nie en dit kom algemeen voor onder vroue in hul menopouse. Dit vererger veral met ouderdom.Onlangse navorsings dui daarop dat slaapversteurings kan inmeng in jou sekslewe. ’n Studie van meer as 93 000 vroue tussen die ouderdomme van 50 en 79 het bevind dat minder as sewe ure slaap hand aan …

Seks en rumatoïede artritis

Meer as een derde van mense wat ly aan rumatoïede artritis ondervind seksuele probleme. Die probleme sluit in ’n lae libido, pynlike seks, gebrek aan orgasmes, vroeë ejakulasie en ’n swak sekslewe.Dit blyk uit die studie deur die Sentrum vir Rumatoïede Artritis in Colombië dat daar ’n verband is tussen die siekte en ’n swak …

Seksuele versteurings

Normale seksuele gedrag moet nie jouself of ´n ander persoon skade berokken nie. Binne die verband kan die volgende gedragspatrone as abnormaal gesien word: Bloedskande Is wanneer persone wat nie mag trou nie geslagsomgang het. Ekshibisionisme Dit is wanneer iemand hul geslagsorgane aan vreemdelinge ontbloot. Dit kom ook hoofsaaklik onder mans voor en die slagoffers …