Fees van die Staal Penis noem die Japanese dit. Die datum vir die fees wissel, maar dit val gewoonlik saam met die lente.
Kategorie Argiewe:Penis
Hoe lyk ’n mooi penis?
Wat maak ’n penis mooi? Die vraag is deels beantwoord deur ’n onlangse studie gepubliseer in The Journal of Sexual Medicine. Die studie wou vasstel of sekere abnormaliteite in manlike geslagsdele ’n vrou sal afsit daarvan.Wat hulle op die stadium weet is dat die opening in die kop van die penis is glad nie belangrik …
Hoekom mans ook moet skeer
Nee, dit het niks te doen met ‘n baard nie. Hierdie het te doen met hoekom mans ook hul geslagsdele sal wil skeer.Glo dit of nie, meeste vrouens gaan daarvan hou as hulle mans die skeermes in die omgewing inlê. Hier is vyf redes wat ‘n ongelowige Thomas sal oortuig.Skoon en Gesond Dis warm en …
Hy is te groot
Tracey skryf: “Ek hoop jy kan my so gou moontlik help om my sekslewe te herwin!! Ek is 19 en baie onkundig!! Ek en my verloofde is al 3 jaar saam ons het al vir amper 3 jaar al seks maar nog steeds het ek BAIE seer as hy “hom” insit dit veroorsaak dat ek …
Hy is te groot
Tracey skryf: “Ek hoop jy kan my so gou moontlik help om my sekslewe te herwin!! Ek is 19 en baie onkundig!! Ek en my verloofde is al 3 jaar saam ons het al vir amper 3 jaar al seks maar nog steeds het ek BAIE seer as hy “hom” insit dit veroorsaak dat ek …
‘n Klein penis
Lodie skryf: “Mag ek vra hoehom vrouens mans kies met groot en lang penisse. Ek is ‘n midget wat besny is en my penis is baie klein. Al die meisies wat ek ‘n verhouding gehad het, as dit by seks kom dan wil hulle nie seks met my hê nie. Hulle sê dan hulle verkies …
Vrae oor die ereksie
Saartjie skryf:”Ek lees nou al die interesante vrae en antwoorde, sjoe, nee mar sjoe!Iets wat ek wil vra, wat nou deel van die sjoe is,hehe, die kruie(Damiana) wat julle voorskryf, ek lag nou lekker, moet mens die’ eet,drink, rook, gebruik as n “lube”? (ek lag my nou byna pap).en dan net ‘n laaste vragie, as …
Krom penis
Michael skryf: “Ek het vandag ‘n snaakse vraag. My meneer is in ‘n snaakse manier gebuig. Hy is gebuig maar nie soos ander mans sin wat boontoe gebuig is nie, hy buig na onder wanneer styf. Verder kan ek ook sê dat die skag aanvanklik 90 grade begin teen my lyf en dus vandaaraf afkrom …
Penisgrootte
* ***** *** ******** skryf: “Ek kan nogal glo dat vrouens nie n maatband vat bed toe nie maar ai. Ek glo egter steeds dat die vrouens net se dit maak nie saak nie net om ons mans te troos. Ek kan net se dat my vrou se $&$*&^% so groot is dat ek al …
Klein testikels
Jason skryf:”Ek het klein ballas. Ek wou net weet hoe maak mens dit groter? Kan dit komplikasie eendag veroorsaak? Ek het al seks gehad en toe voel ek niks, nou dink ek, ek gaan maar gay raak, want ek sal nooit vrouens kan plesier gee nie…HELP”Ben:Jy het nie groot ballas nodig om plesier te put …