* ***** *** ******** skryf: “Ek kan nogal glo dat vrouens nie n maatband vat bed toe nie maar ai. Ek glo egter steeds dat die vrouens net se dit maak nie saak nie net om ons mans te troos. Ek kan net se dat my vrou se $&$*&^% so groot is dat ek al baie gedink het om n vriend van my te nooi om haar te kom $%$#@* want hy het regtig n groot penis. As ek en sy liefde maak moet ek haar bene toe druk ander voel ek niks en dit se my sy het n groter een nodig om haar ook behoorlik te bevredig.”
Nuuskierig skryf:
Ek wil graag weet waarom mans en vrouens geneig is om negatiewe kommentaar te lewer oor die groote van die manlike geslagsorgaan, maar selde sal mans of vroue enige negatiewe kommentaar lewer oor vroue met klein borste. Enige iemand?
Antwoord:
Jy raak moontlik hier aan die sosiale gedrag van ‘n spesifieke gemeenskap. Dat daar nie kommentaar oor kleiner borste is nie beteken nie dat daar nie ‘n negatiewe houding is nie. Die gebrek aan kommentaar spruit heel moontlik uit die mate van respek wat daar nog soms vir vroue bestaan in die Westerse kultuur, dieselfde kultuur wat die (Amerikaanse?) idee van “bigger is better” aanhang.
Kapie skryf:
“Ek het ‘n skelm verhouding met ‘n getroude vrou, ons is albei getroud. Ek het nog nooit iemand soos sy ontmoet wat seks betref nie. Sy het ‘n gelukkige huwelik maar soos jy weet jy kan als in oorvloed hê maar as ‘n man nie sy job na behore kan doen nie dan begin ‘n vrou iets beter soek. Sy kla gereeld dat haar man haar nie kan bevredig nie en dat hy nog van die konserwatiewe tipe is. Hy sal nooit iets nuuts probeer nie. Sy is gereed vir enige iets. Ek het haar baie dinge geleer wat sy maar net kon van droom ek het selfs vir haar ‘n vibrator gekoop en ek vertroetel haar daarmee. Weet jy hoe geniet sy dit! Sy kan meer as een keer ‘n orgasme bereik. Sy het gereeld weens depressie in die hospitaal beland voordat ons ontmoet het. Ons is nou bykans vyf jaar in die verhouding en niemand weet daarvan nie. Ons twee ons vul mekaar goed aan. Wat ons so lank laat uithou is dat ons nie druk opmekaar toepas nie. Weet jy wat die grote van ‘n ou se penis maak tog saak. Sy deel my mee haar eggenoot is nie goed bedeeld nie.”
A skryf:
“Ben, ek wil net graag my bydrae lewer oor die grootte van ‘n man se penis. Ek is ‘n vrou en wil graag deel met ander wat my man se tante altyd vir hom gesê het “Probeer jou duim in jou oor druk en jy sal vind dit is baie seer, druk nou jou pinkie in jou oor en voel hoe gerieflik en lekker jy jou oor kan krap. Ek hoop dit antwoord baie mans se vrae, dit is nie die penis wat die verskil maak nie, dit is die man se benadering tot seks en hoe hy sy vrou behandel.”
C skryf:
“Ek nodig dringend raad. Ek en my man van 13 jaar was uitmekaar vir 6 maande maar het nou weer opgemaak. Ek is 36 en hy is 43. Die probleem is my seksuele gevoel vir hom is nie meet daar nie alhoewel ek nog lief is vir hom. Hy probeer baie hard om my te stimuleer maar niks gebeur nie. My man was nie aan die gesonde kant by die groote van geslagsorgane nie, maar nou is dit erg. Vir een of ander rede het sy penis veklein en hy vind dit baie moelik om ereksie te kry. Dit is een van die redes waarom ek nie gestimuleer kan word nie. Ek weet dit is nie altyd die groote wat tel nie, ek sal weet want ons was 13 jaar lank voor ons probleem onstaan het. Maar hy het amper twee grootes veklein.”
Ben:
Stem hy hiermee saam? Dit kan nogal onrusbarend wees. Hy moet so gou moontlik ´n geneesheer gaan sien indien dit waar is. Dit het al onder my aandag gekom dat sekere soorte kankers kan veroorsaak dat die penis krimp.
Anoniem skryf:
“Hello Ben,
Ek is ´n man van 34 en moet nou daardie een vraag stel waarvoor die meeste mans in my situasie bang is…. is my penis te klein? Nou ja, seer sekerlik het elke man wat hierdie vraag gestel het ten minste een keer in sy lewe gehoor dat dit nie saak maak nie, maar as ´n mens so luister wat op TV vertel word en wat party vroumense sê, dan lyk dit asof dit ´n groot verskil maak. In elk geval, miskien kan jy vir my en ander in hierdie panarie ´n bietjie raad gee. Hoe klein is te klein? en wat kan ´n mens daaromtrent doen?”
Ben:
In uiterste gevalle kan chirurgie gebruik word om die penis te vergoot. Ek raai dat jou vraag nie na hierdie gevalle verwys nie.
Die Alfred C. Kinsey Instituut vir Seksnavorsing het bevind dat die gemiddelde stywe penis 15.65cm lank is. Navorsing by Universiteit van Kalifornië het die gemiddeld op 12.95cm gestel terwyl navorsing in Brasilië bevind het 14.48cm is die gemiddeld.
Hoeveel vroue het al werklik ´n groot penis gesien of beleef? Ek dink nie veel nie. Die gemiddelde man het ´n gemiddelde penis en die gemiddelde vrou se ondervinding is normaalweg maar beperk tot wat algemeen voorkom.
Ek glo nie daar is veel lede van die teenoorgestelde geslag wat ´n maatband bed toe bring nie en die grootte moet radikaal verskil vir meeste van hulle om ´n verskil te voel.
Grootte maak net ´n verskil as jy glo joune is nie op standaard nie. Dit kan jou selfbeeld en jou vertoning in die bed ´n knou gee.
Wat ek probeer sê is dat indien jy besef of glo dat jou penis groot genoeg is dan sal jou seksuele ervarings positief wees en geen vrou sal eers dink daaraan dat dit dalk ´n bietjie onder die gemiddeld kan wees nie, om die waarheid te sê, dit is dan wanneer daar sommer oornag stories ontstaan oor jou “groot” penis.
There is nothing wrong with you.She need a re-sleave.
Sy moet 'n nuwe sleave kry.Druk 'n skaapbout in en ruk die been uit dan het jy 'n nuwe gat.