#NAF The God Complex

The God Complex
Roekeloos
17 Junie

The God Complex sorg dat die patriargale figuur afgemaak word as deels lomp wetenskaplike, deels desperate drama queen en die vaderfiguur sonder ’n benul.

Almag en alwetendheid word op hul kop gedraai en vervang met onbevoegdheid en paniek.

Met: Andrew Buckland
Regie: Sylvaine Strike

Genre: Komedie
Plek: PJ’s, Grahamstad
Datum: 4 Julie 10h00, 5 Julie 14h00, 6 Julie 20h00, 11 Julie 16h00, 12 Julie 14h00 & 20h00, 13 Julie 12h00

Nasionale Kunstefees 2014

3

Lewer kommentaar

Leave a Reply