Lodie skryf:
“Mag ek vra hoehom vrouens mans kies met groot en lang penisse. Ek is ‘n midget wat besny is en my penis is baie klein. Al die meisies wat ek ‘n verhouding gehad het, as dit by seks kom dan wil hulle nie seks met my hê nie. Hulle sê dan hulle verkies mans met groot en lang penisse. Ek smag na ‘n ordentlike verhouding en seks.”
Marthie van Zyl:
Ek glo nie dat daar fout is met jou penis nie, en al die meisies wat groot en lank verkies weet minder van seks as die res van die bevolking se vrouens … almal WEET dat dit nie gaan oor die “size of the ship” nie, en die wat dit NOG nie weet nie, het nog BAIE om te leer.
Moenie bekommerd raak nie, iewers sal jy ‘n VROU raakloop wat van beter weet. Ons is nie almal behep met wat ons sien nie, maar eerder met wat ‘n man ons kan laat voel …
lodie my mater ek sal nie bekommerd wees as ek jy is nie, want ek was al twee keer in my lewe geopereer en is ook baie baie klein ek gaan piepie nie in openbare badkamers nie! Laat ek jou se as ek styf is is ek die regte size en nog nie een van my meisies het gekla oor wat ek het nie want ek gee eerstens altyd goeie foreplay so hulle kry hul orgasme baie goed en dan kry hul hom weer dieselfde tyd wanneer ek doen!!!!! Moet laat geen vrou jou vertel jy is minderwaardig nie want glo my so klein maar so getrain dus hoe jy hom werk wat regtig saakmaak!!! Hoop jy kom reg na die boodskap en selfvertroue moet jy opbou vir jouself want as sy sien jy het nie gaan sy ook vir jou afwys!!!