Hy is te groot

Tracey skryf:
“Ek hoop jy kan my so gou moontlik help om my sekslewe te herwin!! Ek is 19 en baie onkundig!! Ek en my verloofde is al 3 jaar saam ons het al vir amper 3 jaar al seks maar nog steeds het ek BAIE seer as hy “hom” insit dit veroorsaak dat ek nie sommer wil nie en eintlik geniet ek dit baie dit is net dit wat my so afsit, hoekom???”

Antwoord:
Natuurlik kan dit jou afsit indien dit seer is. Is julle voorspel voldoende om smering te veroorsaak? Indien die smering onvoldoende is moet julle daaraan dink ‘n smeermiddel te gebruik. Jy kan by jou naaste sekswinkel inloer of indien jy te skaam is kan jy ‘n middel aanlyn aanskaf.

Lewer kommentaar

Leave a Reply