Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Penis

Geen testikels

Graag wil ek uitvind of ´n man steeds ´n orgasme kan bereik indien sy knaters verwyder word en wat is die regtelike aspekte gekoppel aan ´n sterrilisasie indien jy nog nie kjinners het nie.thanx a bunch broe. – RooibaardruiterBen:Indien net een verwyder word behoort jou sekslewe soos die van enige ander man te wees. Indien …

Lees meer “Geen testikels”

Gepubliseer deurRoekeloos31/03/2014Gepubliseer inOrgasme, PenisLos kommentaar op Geen testikels

Seks en besnyding

**** ***** skryf: “Ek is ‘n 35-jarige man. Ek en my vrou wat nou 30 is is al 10 jaar getroud en het twee pragtige gesonde seuns. By geboorte het die vraag opgekom besny of nie besny?. My vrou was baie opgewonde oor die idee om te besny, ek sê toe ook ja, ma ek …

Lees meer “Seks en besnyding”

Gepubliseer deurRoekeloos24/03/2014Gepubliseer inPenisLos kommentaar op Seks en besnyding

Help! Geen ereksie!

J***** **** skryf: ” Ek sal net graag wil weet is daar ‘n eet kurses of iets wat ‘n man kan dan om ereksie aan te help Ek kry ereksies ..veral in die oggend as ek wakker word maar saam die vrou van my lewe waneer ek moet perform dan is dit net weg Ek …

Lees meer “Help! Geen ereksie!”

Gepubliseer deurRoekeloos06/01/2014Gepubliseer inPenis3 Kommentare op Help! Geen ereksie!

Een testikel II

Ek het met groot aandag die brief van Bennie Rowles gelees (die persoon met die een bal). My ouers het op baie jong ouderdom my linker-testikel laat verwyder ondat dit nie afgesak het nie, en toe was dit onder-ontwikkeld. Gelukkig skort daar niks met die ander ene nie, en ek was gelukkig genoeg gewees om …

Lees meer “Een testikel II”

Gepubliseer deurRoekeloos11/11/2013Gepubliseer inPenisLos kommentaar op Een testikel II

Een testikel

Ek is 33 jaar oud en het groot probleme in my jong lewe. Ek wil bitter graag seksueel aktief wees, maar ek het net een knater (bal). My laaste meisie het haar nat gemaak soos sy gegiggel het en het by haar vriendinne gespot. Ek was nie eers bewus daarvan nie totdat een van my …

Lees meer “Een testikel”

Gepubliseer deurRoekeloos21/10/2013Gepubliseer inPenisLos kommentaar op Een testikel

Probleme met die penis

Hannes van Johannesburg skryf:”Is dit natuurlik, of moet ek dokter gaan sien? Ek en mevroutjie het ‘n rowwe naweek gehad. Saterdagoggend ‘n quicky hand-job. Saterdagnag ‘n volledige seks sessie, en later die nag weer. Na die tyd is my meneer effens seer. Sondagaand het ons weer, maar ek kon nie kom nie. Niks met my …

Lees meer “Probleme met die penis”

Gepubliseer deurRoekeloos03/01/2013Gepubliseer inPenis3 Kommentare op Probleme met die penis

Die wetenskap van die Morning Glory

Gepubliseer deurRoekeloos26/11/2012Gepubliseer inPenisLos kommentaar op Die wetenskap van die Morning Glory

Penisring juweliersware

(via Roekeloos.co.za)

Gepubliseer deurRoekeloos07/11/2012Gepubliseer inPenisLos kommentaar op Penisring juweliersware

Ek wil my penis vergroot

Irene skryf: “More, ek wil net hoor. Kan mens n penis vergroting deur plastiese snykunde laat doen of nie?”Antwoord:Ja, maar lees wat verder op die blad geskryf is.”DagsêEk sou graag wou weet of daar werklik produkte is wat werk (as dit kom by ´n groter penis). Wat werklik werk en nie net ´n geldmaak storie …

Lees meer “Ek wil my penis vergroot”

Gepubliseer deurRoekeloos29/10/2012Gepubliseer inPenisLos kommentaar op Ek wil my penis vergroot

Seer testikels

D skryf:”Hi Ben.Ek is 22 en wil graag weet of jy kan help. Jy sien ek is nie so seksueel aktief nie. Nou wat gebeur is as ek toilet toe gaan om te gaan wee, dan skei ek ook semen af. Is dit omdat ek al so oud is nie seksueel aktief genoeg is nie. …

Lees meer “Seer testikels”

Gepubliseer deurRoekeloos25/09/2012Gepubliseer inPenisLos kommentaar op Seer testikels

Posts pagination

Nuwer artikels 1 2 3 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Sonder Onderbroeke vra Sê my hoe?
  • Gedigte van Deslin Fortuin
  • Kerk Straat gee nuwe lewe aan Karen Zoid se Engel
  • Ek sien jou
  • Hakkkk in

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Ferdi Wheeler oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Alyzzander Fourie oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Donkerbaai werk saam met Peach van Pletzen met nuwe enkelsnit oor Ouer maar nie wyser nie
  • Franco - Paarlberg oor “Kaal Sigarette”
  • Op Soek Na Liefde oor Aan my sy
Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier