Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Orgasme

Die klitoris

Gepubliseer deurRoekeloos23/06/2017Gepubliseer inMasturbasie, OrgasmeLos kommentaar op Die klitoris

Soms gee vrouens voor

Ja, dis waar: soms gee vrouens voor asof hulle seks geniet. Normaalweg omdat hulle nie meer die seks geniet nie en die man se orgasme wil aanhelp.Daar is egter ook so dat sommige vrouens voorgee omdat dit die seks meer aangenaam maak vir hulle.Hierdie inligting, oor navorsing in Kanada, is bekendgemaak op ’n sielkunde kongres …

Lees meer “Soms gee vrouens voor”

Gepubliseer deurRoekeloos28/07/2016Gepubliseer inOrgasmeLos kommentaar op Soms gee vrouens voor

Orgasmatron

Chinese hospitale het begin om masjiene te installeer wat sperm kan onttrek van skenkers.Die Orgasmatron was ’n masjien in die Woody Allen film Sleeper, wat presies dit gedoen het.

Gepubliseer deurRoekeloos27/01/2015Gepubliseer inOrgasmeLos kommentaar op Orgasmatron

Ek kom te gou

****é *** *** ***** skryf: “Ek is 27 en my meisie in 25. Wanneer ons (veilige) seks beoefen, gebeur dit soms dat een van ons gouer ‘n klimaks bereik as die ander een. Hoe kan ons maak dat ons tegelyktydig ‘n orgasme kan bereik? Mooi week vir jou.”Antwoord: Bly om te hoor julle is veilig.Dis …

Lees meer “Ek kom te gou”

Gepubliseer deurRoekeloos18/08/2014Gepubliseer inOrgasme7 Kommentare op Ek kom te gou

Orgasme! Hoe?

A**** skryf: “Ek was vir 12 jaar getroud en is onlangs geskei. Ek weet niks van orgasme af nie en het nog nooit een (ek dink) myself gehad nie, selfs toe ek getroud was. Ek het weer iemand ontmoet en ek sit met ‘n probleem. Hy doen alles net reg en ek weet nie of …

Lees meer “Orgasme! Hoe?”

Gepubliseer deurRoekeloos19/05/2014Gepubliseer inOrgasmeLos kommentaar op Orgasme! Hoe?

Geen testikels

Graag wil ek uitvind of ´n man steeds ´n orgasme kan bereik indien sy knaters verwyder word en wat is die regtelike aspekte gekoppel aan ´n sterrilisasie indien jy nog nie kjinners het nie.thanx a bunch broe. – RooibaardruiterBen:Indien net een verwyder word behoort jou sekslewe soos die van enige ander man te wees. Indien …

Lees meer “Geen testikels”

Gepubliseer deurRoekeloos31/03/2014Gepubliseer inOrgasme, PenisLos kommentaar op Geen testikels

Geen orgasme

Anoniem skryf: “Die ou wat ek nou het, stimuleer my ongelooflik. Seks was nog nooit vir my so lekker nie. Maar ek kan nie kom nie. In fact, ek het nog nooit! En voor ek ‘n orgasme kry, is dit by die agterdeur uit …”Antwoord: Lees gerus die raad wat ander hier onder ontvang het. …

Lees meer “Geen orgasme”

Gepubliseer deurRoekeloos17/03/2014Gepubliseer inOrgasme10 Kommentare op Geen orgasme

Koekie-loer

Ek het gisteraand na ‘n lekker oefensessie by die gym, ‘n vuurwarm stort gevat, voordat ek huis toe sou gaan. In die stort in die hoek, aan my oorkant, was ‘n baie jonger meisie, seker in haar vroeër 20’s, besig om aan haarself te vat. Ek dink sy was bewus dat ek vir haar gekyk …

Lees meer “Koekie-loer”

Gepubliseer deurRoekeloos10/03/2014Gepubliseer inOrgasme104 Kommentare op Koekie-loer

Kom kwaliteit

Ek is nou eers 46, het vroeg al begin gemasturbeer en dit soms oordoen. My kom is nou so jellieagtig en my orgasme nie meer so opwindend soos vroeër. Ek het nog nie gehoor van ander wat die probleem het nie. My dokter kon ook nog nie vir my ´n antwoord gee nie. Het jy …

Lees meer “Kom kwaliteit”

Gepubliseer deurRoekeloos27/01/2014Gepubliseer inOrgasme2 Kommentare op Kom kwaliteit

Hy vat te lank

Altea skryf: “Ek is baie moedeloos, ek en my ou gaan al lank uit en het beginne saam slaap, maar daar is een groot probleem hy vat baie lank om ‘n orgasme te kry, partykeer tot vier ure. My rug wil dit nie meer hou nie, is daar iets wat ‘n mens kan doen of …

Lees meer “Hy vat te lank”

Gepubliseer deurRoekeloos16/10/2013Gepubliseer inOrgasmeLos kommentaar op Hy vat te lank

Posts pagination

1 2 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Plaaslike vegan begin hofsaak; sê bure se yskas het haar spiritueel besmet
  • Gedigte van Ferdi Wheeler
  • Rock Daai Lyfie 2025
  • Gedigte van Charmaine Catanho
  • Fight Fire with a flame

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Fer oor Gedigte van Charmaine Catanho
  • Gedigte van Charmaine Catanho – Roekeloos.co.za oor Digters
  • Gedigte van Maggie Rautenbach – Roekeloos.co.za oor Digters
  • Zune van Niekerk oor Vryheid en identiteit: moya & iona se nuwe lied “ek soek”
  • My Boetie se Sussie se Ou kom Kaap toe – Roekeloos.co.za oor My Vrou se Man se Vrou

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier