Geen orgasme

Anoniem skryf: “Die ou wat ek nou het, stimuleer my ongelooflik. Seks was nog nooit vir my so lekker nie. Maar ek kan nie kom nie. In fact, ek het nog nooit! En voor ek ‘n orgasme kry, is dit by die agterdeur uit …”

Antwoord: Lees gerus die raad wat ander hier onder ontvang het. Heel moontlik gaan ontspanningsoefeninge vir jou help. Die beste is om te vergeet van die orgasme en eenvoudig die seks te geniet. Indien jy te veel fokus daarop raak die kanse al hoe minder dat jy ooit daar gaan uitkom.


Carl skryf:
“Wat orgasmes by vroue betref,stem ek heeltemal saam dat die klitoris die raakpunt is. Wat ek wel weet is dat ‘n man jou vrou moet ken en uitvra, m.a.w. openlik daaroor praat. As ‘n vrou wel ‘n goeie orgasme bereik, sal ‘n man met sy penis die sametrekkings van die vagina kan voel.
Ek het nog nie ‘n vrou gehad (in my jonger dae) wat nie ‘n orgasme bereik het nie. Jy moet vir haar gee wat sy wil hê en die enigste manier is om openlik te wees. Aan vroue kan ek ook sê, as jy van ‘n sekere manier hou, sê vir jou maat hoe jy van dit hou en moenie skaam voel nie, ek en my vrou, as ons alleen is, is mal daaroor om kaal in die huis rond te loop. Dit maak dat ons nie skaam vir mekaar is nie en oor enigiets kan praat.”


Roelien skryf:
“Ek wil net weet as ek liefdemaak met my man dan bereik ek nie klimaks nie wat gaan aan en ek bly droog ek hoop jy kan help want dit voel of ek hom teleurstel as ek nie kan orgasme bereik nie.”

Marthie van Zyl:
Baie vrouens bereik nie ‘n orgasme net met seks nie, die man moet sy hand en/of mond ook gebruik … Die droog kan wel ongemak vir jou en hom veroorsaak, ek stel voor dat jy ‘n ginekoloog gaan sien sodat hy ‘n smeermiddel voorstel, daar is vele op die mark beskikbaar. Indien jy geen ander vroueprobleme het nie, kan jy self na ‘n middel gaan soek wat werk vir jou.


Anoniem skryf:
“Ek wil weet wat die redes is dat baie vroue slegs tot orgasme kan kom deur klitoris stimulasie hetsy deur orale of ander. Ek kom agter baie min vroue kan klimaks bereik deur normale seksuele penetrasie al was daar genoegsame voorspel. Is drank, kindergeboorte en dwelms almal redes van die probleem? Kan jy enige goeie tegnieke aan mans voorstel om hulle partners beter te stimuleer of is daar oefeninge en ander hulpmiddels om die vagina meer gevoelig te maak gedurende normale omgang?”

Marthie van Zyl:
By beraming bereik 55% vrouens ‘n orgasme bereik deur normale seks en penetrasie, die rede waarom hulle orgsme bereik is niks anders as deur die stimulasie van die klitoris nie. Jou lyf stimuleer haar klitoris, die ander 45% het ‘n man se hand of tong nodig op die klitoris alvorens orgasme bereik kan word, hulle klitoris is effens ander geplaas en daarom bereik hulle nie orgasme tydens seks nie.
‘n Vrou kan op twee maniere orgasme bereik, deur klitoris stimulasie en deur die regte hoeveelheid drukking op die G-kol te plaas. Alle vrouens hou egter nie van G-kol drukking nie, jy sal maar moet vra en probeer.


Anoniem skryf:
“Ek en my maat is al ‘n hele tyd lank saam en ons geniet seks. Die probleem is: Ek vat ongelooflik lank om orgasme te bereik. Ons het al so baie posissies probeer en maniere. Ek bereik wel ‘n orgasme, maar eers nadat hy seker al klaar een of twee keer orgasme bereik het. Is daar fout met my of wat is die probleem?”

Marthie van Zyl:
Dit is so moeilik om jou eerlik te antwoord op so min inligting. Sommige vroue vat wel lank om n orgasme te bereik, maar hoe lank is JOU lank?? Normaal wissel tussen 20 en 40 minute, as jou maat jou reg stimuleer natuurlik, daar is geweldig baie redes waarom jy moontlik kan lank vat.


R skryf:
“Hi, ek is 30jaar oud en het nog nooit ‘n orgasme gehad nie! Op die oomblik is ek enkellopend, en baie bang om iemand te leer ken en van voor af aan die verleentheid gewoond te raak. Ek is mal oor seks en is oop vir baie nuwe dinge. Ek het gehoop jy kan vir my die naam van ‘n goeie seksdokter gee, of waar ek so iemand in die hande kan kry. Ek woon tans in London, en hoop jy weet van iemand hier. EK IS NOU AL BAIE DESPERAAT!”

Marthie van Zyl:
Ek ken ongelukkig nie iemand daar naby jou nie, maar ek het groot meegevoel vir jou probleem. Jy is nie die enigste vrou wat dit al oorgekom het nie, maar ek twyfel of ek jou werklik doeltreffend kan help deur hier te skryf. Ek gaan ‘n paar vrae vra, hoe belaglik of sinneloos dit ook al vir jou mag klink, lees dit en gaan beantwoord dit aan jouself.
Het jy al gemasturbeer? As jy nog nooit het nie, gaan doen dit nou.
Het jy al ‘n ginekoloog gaan sien?
Kan jy jou klitoris voel en sien?
Het jy al orale seks met ‘n man gehad? Kon hy jou klitoris vind?
Het jy al ‘n vibrator gebruik? ( nie om te penetreer nie, slegs om ‘n orgasme te bereik )
Ander vrouens met dieselfde probleem as jy vind gewoonlik uit een van die bogenoemde ‘n oplossing. Indien ‘n mens al self glo dat jy glad nie tot ‘n orgasme kan kom nie, word dit tipe van’ n “mind” ding, en jou liggaam tree dan ook so op, aangesien jou brein sê dat dit onmoontlik is, en in alle werklikheid, is dit nie moontlik om NIE ‘n orgasme te kan kry nie, jy moet soek, of laat soek deur iemand anders, waar jou klitoris wegkruip, en as sy gekry word, maak haar wakker….
Party vrouens het ‘n klein, minder sigbare klitoris, maar dat ‘n vrou een het is ‘n feit, en met ‘n klitoris kan ‘n vrou gestimuleer word tot orgasme, so my raad is, gaan maak werk van die soektog, iewers gaan jy die klitoris vind, en dan gaan jy nie jou ervaring kan glo nie, want ‘n orgasme is ‘n onbeskryflike lekker ervaring.


Anoniem skryf:
“Ek bereik nooit ‘n klimaks tydens gemeenskap met my man nie, maar as ek masturbeer, gebeur dit baie gou en dikwels. Wat kan die probeem wees? Ek gee altyd voor dat ek ‘n klimaks bereik, maar dis nooit werklik so nie. Gee asb. dringend raad want ek hou nie daarvan om my man op so ‘n wyse te kul nie.”

Ben:
Het jy al jou man gevra om jou te masturbeer? Wys hom hoe jy dit doen en dan vra jy hom om dit te doen. Leer hom na jou hand en as hy dit regkry dan probeer jy om sy penis in ‘n posisie te kry wat jou optimaal stimuleer. By daai tyd behoort hy te weet wat jy wil hê. Het julle al alternatiewe posisies probeer? Dink aan wat jy met jou hand doen en watter posisie julle kan innneem om dieselfde stimulering te kry.


Olie skryf:
“Vergun my asseblief net om die volgende te skryf oor vrouens se orgasmes, en ek dink baie mans sal met my saamstem.
Ek is nou al 27 jaar getroud en ek weet waarvan ek praat. Dit is dat die meeste vrouens sal sê hulle het ‘n orgasme gehad, maar dan lieg hulle net om jou kamtig tevrede te stel sodat jy nie moet sleg voel nie. Ek dink dit is van die min kere dat hulle skaamteloos lieg.”


M**** skryf:
“Ek is ‘n 23-jarige ou en het ‘n meisie wat in 2005 21 word. Soms het ons saam beskermde seks en ons geniet dit. Maar ek het gelees party dames kry sg. “vals orgasmes.” Hoe bepaal mens of ‘n orgasme by die ander persoon (in die geval ‘n meisie) eg is?”

Ben:
Ek neem aan jy verwys na fake orgasms. Dit is wanneer ‘n vrou maak asof sy ‘n orgasme kry, maar daar in werklikheid niks gebeur nie. Die redes hiervoor strek van sommige vroue wat die man se ego wil streel tot ander wat voorgee sodat die seks kan ophou.
Hoe weet mens of sy een het? Indien jy haar goed ken behoort jy te weet wanneer sy voorgee. Dit leer mens gewoonlik met tyd. Anders kan jy haar vra. Hoe weet jy of sy vir jou jok? Net soos jy weet of sy ‘n werklike orgasme het 🙂
Het lesers dalk raad hieroor?


Hello,
Ek het onlangs ´n meisie ontmoet en het nou ´n paar keer die daad gedoen. Tot my konsternasie kon sy nog nie een keer ´n orgasme bereik nie, en na nadere ondervraging kom ek toe agter dat sy in haar 38 jaar (10 daarvan getroud gewees), nog nooit ´n klimaks bereik het nie en verder, dat sy hoor en glo dat meeste vrouens (soos in ‘amper almal’) nie orgasmes behaal nie. My ondervinding van 27 jaar se monogamous getroude lewe is weer dat die sukseskoers 80-90% is.
Wie is reg?
Dankie,
– Kiwi


Ben:
Kiwi
Die gebrek aan ´n orgasme by ´n vrou is nie noodwendig abnormaal nie.
Navorsing toon dat sowat 24% van vrouens nooit ´n orgasme bereik nie.
Jy kan heelwat doen om jou meisie te help om so na as moontlik aan ´n orgasme te kom.
Klein goedjies soos die regte atmosfeer en romanse kan baie help. Maak haar die hof!
Vertel haar hoe jy haar begeer en hoe mooi sy is. Laat haar voel soos ´n objek van begeerte en nie soos jou plaaslike seks-diensverskaffer nie. Moet ook nie vergeet om haar te vertel hoe mooi haar kameeltoontjie is nie.
Gee heelwat aandag aan haar lank voor julle in die bed beland en spandeer bietjie tyd op haar hele liggaam, behalwe in die omgewing van die punani. Beweeg eers in laasgenoemde se rigting sodra jy seker is sy is reg.
Geduld is die antwoord.
Onthou ook dat vrouens seks kan geniet sonder ´n orgasme. Die intimiteit verbonde aan seks verskaf heelwat genot.
Voorspoed!

Sluit aan by die Gesprek

10 Kommentare

  1. Hi wil raad he as ek gemeenskap met n man het sukel ek om te kom wat is die oorsaak en wat kan ek doen om te kom is daar fout of kan iemand my se wat aan gaan ek is desperaat vir hul

  2. Hallo. Ek is dame in die 30's. ek en my man het amazing seks saam. Ek sien almal kla hulle kan nie orgasme kry nie en of hulle fake dit. Dan is ek geblessed, my man weet net hoe en wat om te doen. nie net orgasmes nie, maar ek squirt ook. erg baie. Is dit normaal vir my om so baie orgasmes te kry???? Met voorspel. tydens liefde maak as hy bo my le kry ek ook orgasmes, en as hy klaar gekom het, Sal hy my nogsteeds bevredig. Hy vrek oor my snuifie, via sy mond. My ander vraag, hy wil he ek moet hom bj gee, maar dan wil hy kom in my mond ook. Die bj pla my nie, dit is baie lekker, maar dit gaan n 1ste vir ons albei wees. Haha ek hom gevra dat hy net stadig moet kom, my ander vraag sluk ek dit in. Is nogal op my senuwees. Enige raad. Dankie

  3. Dis waarskynlik jy wat so orgasmies is. Nie iets wat jou man doen nie.
    Om te sluk of nie gaan seker oor persoonlike voorkeur. My raad sal wees sluk. Dis net soveel makliker en hy sal dit dalk meer opwindend vind. As jy twyfel of jy die smaak in jou mond wil kry, laat hy vir jou 'n aanduiding gee wannneer hy kom en sorg dan dat jy dit agter in jou mond het.

  4. kry vir jou n elektriese vibrator wat nie gaan staan nie , jou eerste sesies sal so uur vat om jou ligaam te train om te kan kom tot by n orgasme , maar as jy eers een gehad het sal dit al maklikker raak dit mag tot 5 jaar se voorbereiding vat om maklik te kom met vibrator , jy moet net jou liggam se circuits aanskakel

  5. daar is niks wat n man meer aan sy vrou laat klou as n bjob nie. hier is paar feite : as hy rook sal dit meer na n bitter smaak he vir jou, as hy spanspek eet sal dit meer soet proe ,, die algemene smaak waarmee jy vrede moet maak is n soeterigge sout smaak wat amper soos n kweper sal begin maak op jou tong , jy het die keuse om jouself nou te oortuig dat jy daai spesiale deel van jou man met oorgawe gaan geniet en nooit gaan genoeg kry nie , of jy gaan dit nou al haat , ps moenie tande borsel net voor jy hom wil suig nie dit sal dan aaklig proe, . sluk elke druppel met oorgawe . onthou as hy opgewonde is en daar so waterdruppel by die puntjie uitkom , dis die heel lekerste deel soet soos stroop . geniet dit met oorgawe en baie geraas . laat hom so af en toe ook hoog skiet en als bemors en geniet dan ook daai show . seks is daar vir jou om te geniet

  6. ek persoonlik het n girl leer ken wat mal was oor seks maar sy sou net opgewonde raak tot voor sy oor die drumpel val en dan dink sy sy gaan piepie en trek terug , ek het haar net gese as jy dan moet piepie laat waai maar . ek het vir haar verskeie batery buddies gekry wat ek omskep het om van n transformer e werk ,maar hulle het gebrand een na die ander . to koop ek van clicks die masager of jy kan die vibrating wand gebruik ,220 volt . Jy moet jou liggaam in n leer fase kry en dan vat dit nog steeds lank ,maar hoe meer jy jou klit stimuleer en nader kom hoe beter sal jy raak, moenie skaam wees om n gereelde seksmaat te betrek om jou te help nie , en moenie skaam wees nie , hy sien jou tog net eenkeer vir die eerste keer . daar is niks so gesond as n vibrator om jou ligaam wakker te kry nie . en wanneer dit gebeur raas blaas gil spuit spring doen alles wat dit wys dat jou siel nou gelukkig is met daai oomblik , dan hou jy nog n halfuur aan met die vibrator om n tweede en derde orgasme te he of ten minste te probeer . hier is ek na tien jaar saam daai girl en sy kom nou gereeld om met haarself te speel , vibrate , of modelinge stimulasie . ek moedig n erotiese storie ook sterk aan . as jy jou kwassie nat kan dink is jy al nader as halfpad daar . skree as jy nog raad nodig het . onthou dis n lang proses ,maar aanhouer sal wen ,en die ptys is , jy gaan sien wat agter in jou oogkaste geskryf staan. lekker woel

  7. Hi ek is n vrou wat vreeslik sukkel om te kom het wel nog nooit gedurende normale seks nie. Wat kan mens gebruik asb ek so bitter graag raad

  8. Almal van ons is uniek, en ons behoeftes is net so uniek soos ons. Jy noem jy het nog nooit gekom tydens "normale seks" nie. Dit klink of jy wel 'n manier gevind het om te kom. Wat is dit?

Lewer kommentaar

Leave a Reply