#KKNK Bladsy 3

Bladsy 3
Roekeloos
17 Maart

In dié stuk ondersoek Elma Postma en Armand Aucamp deur die oë van die media die impak van die ikoniese ontkleedanseres, Glenda Kemp, se lewe vanaf die 70’s tot die hede.

Glenda het die destydse konserwatiewe regime uitgedaag in ’n tyd toe geen vrou enigiets kon uitdaag nie. Met gedramatiseerde beeldmateriaal en nuwe onderhoude, word Suid-Afrika opnuut ontbloot.

Met: Elma Postma en Armand Aucamp
Teks: Vicky Davis
Regie: Tara Notcutt
Vervaardiger: Herman Pieters</strong> (EPM Pro-jects)
Verhoogbestuurder: Alma Rossouw

* Debuut *

Afr. Geen o/13 N T
Tyd: 70 minute
Kaartjies: R100
Plek: Oudtshoorn Courant Van Reedesaal, Oudtshoorn
29 Maart 14:00 30 Maart 20:00 31 Maart 19:00 1 April 18:00

KKNK 2014

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply