Kom kwaliteit

Ek is nou eers 46, het vroeg al begin gemasturbeer en dit soms oordoen. My kom is nou so jellieagtig en my orgasme nie meer so opwindend soos vroeër. Ek het nog nie gehoor van ander wat die probleem het nie. My dokter kon ook nog nie vir my ´n antwoord gee nie. Het jy dalk raad? Ek wil graag nog my vrou en seks geniet.
– Anoniem

Ben:
Daar is niks fout met jelieagtige kom nie. Dit is normaal vir saad om te stol. Saad wat nie stol nie kan vrugbaarheidsprobleme veroorsaak. Die stolling help dat dit aan die vrou se baarmoeder kleef. Jou kom kan tot 40 minute so gestol bly. Indien dit uiteindelik weer vloeibaar raak het jy niks om oor bekommerd te wees nie.
Kom maak nie noodwendig seks opwindend nie en is beslis nie ´n voorvereiste daarvoor nie. Jou bekommernis oor jou saad kon moontlik jou seksuele ervaring beïnvloed het. Dalk kan julle ook begin dink aan nuwe maniere om julle sekslewe op te kikker.

Charl Jooste skryf: “Eet gemmer dan maak dit jou kom soet.”

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

  1. Ek is 18 en my ou is 19 wanneer ons ietsi wil doen dan vatterig raak met mekaar dan kom hy vinnig dan se hy dit laat hom so klein voel en sleg is da enige iets wat ons kan gebruik of enige raad?

  2. Julle moet so bietjie vir bietjie doen. Begin en hou gou weer op. Dit sal regkom met tyd.

Lewer kommentaar

Leave a Reply