Orgasme in die brein

Die areas in die vroulike brein wat reageer op seksuele stimulasie is gekarteer.’n Onlangse studie het die sensoriese areas gevind in die vroulike brein wat reageer op stimulasie van, onder andere, die klitoris, vagina en tepels. Die studie het bevind dat elke deel van die vroulike geslagsdele in ’n afsonderlike deel van die brein reaksie …