Stadig maar seker kom mens agter dat dit besig is om koeler te raak op die stoep elke aand. Die winter is net om die draai en dit beteken ons gaan meer tyd onder die donskombers begin deurbring. Dit is beslis iets om na uit te sien, maar sommige jong paartjies is onder die indruk dat dinge sommer vanself tussen die lakens gaan gebeur, nes in die flieks. Dit vat net ´n paar soene om dinge rerig warm en gemaklik te maak, maar terselfdertyd is jou liggaam nog nie eens uit die wegspringblokke nie. Stop kan jy nie, so mens beter seker maak jy pak die storie reg aan. Dit is hier waar ´n normale aanraking in die prentjie kom.
Ons weet tog almal dat ons liggaam op ´n sekere manier reageer wanneer dit gestimuleer word. Die reël is egter, hoe minder hoe beter. Besluit wie van jou of jou bedmaat gaan lê, stil lê. Die persoon wat lê hoef nie eens naak te wees nie. Hieroor kan julle self besluit. Streel dan met jou vingerpunte oral oor jou maat, en ek bedoel ORAL. Nadat jy jou vingers, in stilte, oral oor sy/haar liggaam gestreel het, neem dit terug na die area wat vir jou die beste gevoel het. Onthou net dat jy nie die ander persoon probeer verlei nie.
Maak seker jy maak ´n draai by die geslagsdele, maag en bene. Moet ook nie vergeet om hulle om te draai en die rugkant te doen nie. Ruil om na so ´n uur en gee die ander persoon kans. Julle mag egter nog steeds niks doen behalwe stil wees en die oomblik geniet nie. Die moeilike deel is om te sorg dat die storie nie hand uit ruk en in ´n stomende sekssessie verander nie. Na afloop van die aanraking moet julle ten minste vir ´n halfuur rus en dan kan julle iets meer intiem oorweeg.
Bogenoemde is ook uitstekende terapie vir persone wat sukkel om ´n orgasme te bereik.

Kan jy jouself bevredig? Indien jy kan moet jy hom aanwysings gee. Indien nie, moet jy eksperimenteer met jouself en uitvind waarop jou liggaam reageer.
Ek moet eerlikwaar sê dat ek nogal skaam voel hieroor, maar dit pla my vreeslik baie. Ek is ‘n 25 jarige dame en ek het hierdie wonderlike man ontmoet maar ek dink dat hy onder die indruk is dat hy my nie kan bevredig nie, wel die groot ding is net dat ek kan nie ‘n orgasme kry nie, ek weet nie meer wat om te doen nie, dit raak vir my moeilik. Jy sien ek geniet seks baie veral met hierdie man en ek begin al skuldig voel dat ek nie ‘n orgasme kan kry nie. EK VRA GROOT ASB KAN JY HELP, ek is bereid om enige iets te doen en ek wil ook baie graag my eerste orgasme ervaar 🙁
Ja wel, meeste vrouens sal sê "lucky you ", want die algemene klagte is hoe 'n mens kan maak om die man langer te laat aanhou, maar as dit tot solank as vier ure strek, dan glo ek jou sonder twyfel dat jou rug dit nie meer kan hou nie, en sekerlik meer as net jou rug?
Medikasie om vinniger 'n orgasme te kry is daar ongelukkig nie, die raad wat ek het vir die probleem is:
1) Orale seks voor julle oorgaan tot die daad self, die meeste mans bereik baie vinniger hulle orgasme deur orale seks as andersins, jy sal dit egter eers op die proef moet stel, want ons wil nou ook nie hê dat die orale seks alles beeindig voor die kroon gespan word nie.
2) Verlei hom eers vir 'n tydperk deur dinge te doen waarvan hy hou om te sien, bv. te ontklee terwyl hy jou dophou, te masturbeer terwyl hy kyk (hy mag egter nie in die dinge deelneem nie, hy mag net KYK) mans is visueel, met ander woorde hulle wil sien, dit wat hulle sien, kikker hulle seksueel op, en gevolglik lei dit tot vinniger orgasmes.
3) Stimuleer sy prostaatklier, deur stimulasie hiervan sal hy beslis vinniger sy orgasme bereik, veral as jy dit doen terwyl julle besig is met die liefdesdaad (wees egter versigtig om hom nie te beseer nie).
4) Rek die voorspel uit…………… mans het baie "plekkies" wat sensitief is vir aanraking, masseer sy kopvel, streel, lek en betas sy arms en onderarms, sy bors, maag, heupe, bo-bene, boude en binne bene. Iewers gaan jy iets ondek wat hom beslis vinniger 'n orgasme gaan laat bereik…. hou net aan met soek, dit maak julle sekslewe lewendig en interessant deur mekaar se liggame so te ontdek en te leer ken.
Ek hoop werklik jy kry iets wat jou rug gaan spaar, maar aan die ander kant, geniet en benut die feit dat jou maat soveel beheer het oor sy orgasme, in later jare wens jy dit dalk weer terug.
Ek is baie moedeloos, ek en my ou gaan al lank uit en het beginne saam slaap, maar daar is een groot probleem hy vat baie lank om 'n orgasme te kry, partykeer tot vier ure. My rug wil dit nie meer hou nie, is daar iets wat 'n mens kan doen of medikasie gebruik wat kan help. Ek vra groot asseblief hulp.
Ek is 'n vrou van 30 met 2 kinders. Ek is 4 jaar terug geskei. Ek het nou weer iemand ontmoet. Hy is 24 en ons het 1 jaar terug ontmoet. Aan die begin toe ons seks gehad het, het ek baie maklik gekom, maak nie saak hoe ons dit gedoen het nie, maar nou in die laaste tyd kan ek net kom as hy met my klit speel en glad nie meer net as hy binne my is nie. Seks is vir hom baie belangrik en hy wil dit ten minste 1 keer 'n dag he. Hoekom kan ek nie meer so maklik kom soos aan die begin nie? Dit ontstel hom vreeslik dat ek nie so gou kan kom nie, maar ek kon aan die begin. Help my asseblief. Wat kan dit wees?
Het hy jou al goed gemuff. Dalk bereik jy orgasme as jy met die tong op die regte plekke gestimuleer word. Ek bedoel dit opreg as ek se dat ek sal probeer om jou tot orgasme te stimuleer