‘n Projek vir jou en die kinders is die tuinier se posbus.
Kry ‘n ou posbus en laat die kinders dit kleurvol verf. Wanneer dit droog is maak jy dit vas aan jou grensmuur of monteer dit bo op ‘n paal.
‘n Posbus is die perfekte grootte vir jou tuinhandskoene of klein gereedskap soos jou snoeisker. So bly die gereedskap altyd byderhand
Hierdie is ‘n pragtige persoonlike geskenk.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
