Wag tot die winter voor jy ‘n nuwe grassnyer, mobiele braai of tuinmeubels aanskaf. Pryse van hierdie items is effens laer gedurende hierdie tyd van die jaar.
Kategorie Argiewe:Toerusting
Plaveisel
* Vir netjiese afronding en ‘n aantreklike effek, vul klein openinge of gleuwe in sier-plaveisel met klein gekleurde los klippies. Wanneer jy tevrede is met die voorkoms, gooi kouewater-lym bo-oor. Die lym word kleurloos en onsigbaar droog en hou die klippertjies besemvas in posisie vir jare.* Gooi kookwater op onkruid in plaveisel.
Tuinier se posbus
‘n Projek vir jou en die kinders is die tuinier se posbus.Kry ‘n ou posbus en laat die kinders dit kleurvol verf. Wanneer dit droog is maak jy dit vas aan jou grensmuur of monteer dit bo op ‘n paal.’n Posbus is die perfekte grootte vir jou tuinhandskoene of klein gereedskap soos jou snoeisker. So …
Tuinslang
– ‘n Tuinslang van 20 m kan maklik in die binnekant van ‘n ou motorbuiteband gebêre word. Jy kan ook jou tuinslang met band en al grasperk toe rol.- Rol jou tuinslang in die vorm van ‘n 8. Dit verhoed dat dit koek.(foto Kevin Rosseel)- Gebruik ’n tuinslang om mooi vorms en gladde rondings om …
Toerusting
PPlaveiselTTuinslang
