Plaveisel


* Vir netjiese afronding en ‘n aantreklike effek, vul klein openinge of gleuwe in sier-plaveisel met klein gekleurde los klippies. Wanneer jy tevrede is met die voorkoms, gooi kouewater-lym bo-oor. Die lym word kleurloos en onsigbaar droog en hou die klippertjies besemvas in posisie vir jare.

* Gooi kookwater op onkruid in plaveisel.

Lewer kommentaar

Leave a Reply