Klimaks

Wat is die verskil tussen ‘n klimaks en ‘n orgasme?

‘n Orgasme is die klimaks van seksuele opwekking.

(adsbygoogle = window.adsbygoogle || []).push({});

Sluit aan by die Gesprek

3 Kommentare

  1. Ek het raad nodig! Ek bereik te vinnig ´n klimaks. Wat kan daaraan gedoen word? Ek het al die Chinese druppels probeer, maar dit los ´n branderigheid agterna.

  2. Hi ek is 36 jaar oud en my vrou 28, ek sit met die probleem dat ek te vinnag kom nog voor ek skaars begin het om seks te he. Hy is skaars in en dan wil ek kom. En al traai ek wat, ek kan hom nie in hou nie, bedoelende, ek probeer knyp om die kom in te hou, maar ek kry dit nie reg nie. Partykeer is ek en sy besig om mekaar op te werk om seks te he dan kom ek nog voor dit in is. En as ek klaar gekom het, is ek pap vir die heel dag. By gese, ek is n diabeet (tiepe 2)op medikasie en insulien. Ek drink ook epenuten kapsiele om te voorkom vir my epelepsie ook, daarby drink ek ook bloedrik pille. Baie keer raak ek styf in die begin, wanneer ons in die begin is om mekaar op te warm of reg te kry en soms raak ek geen eens styf nie. Die apteker het al vir my pille gegee om my te help om styf te bly, soms het hy styf geword en soms glad nie. Dit het ook nie gehelp dat ek langer vat om te kom nie, ek is nie eens n muniet in nie, dan kom ek. Hy het ook gese, hy is bang om vir my enige iets te gee omdat ek n diabeet is en ook epelepsie kry. Ek sal graag langer styf wil bly en graag wil he dit moet langer vat voor ek kom

Lewer kommentaar

Leave a Reply