Agter die klitoris

Ek is al lank in die tand en wil graag net noem – ek is 35 jaar getroud en na my vrou se historektomie was dit nag vir haar om ‘n orgasme te bereik. Ek moes tyd spandeer.

Julle raad oor die klitoris se soek is reg, maar binne in die vagina so teen die agterkant (binnekant) van die klitoris is daar ‘n “verhemelte” (riffies?) wat ek glo ook ‘n goeie aktiveringsveld vir ‘n orgasme is. ‘n Vinger bereik dit maklik en jy voel die “sinkplaat pad” – vryf dit saggies en sy moet eenvoudig reageer – met die klitoris aan die buitekant se stimulasie voer dit enige vrou tot die absolute maksimum met ‘n orgasme. Tydens die maks kan jou vinger (of vibrator) veruil word vir die penis en die klimaks op klimaks kan saam bereik word.

Deesdae as gevolg van bietjie rugprobleme dien ‘n tafel ‘n beter liefde maak plekkie as die bed en omdat ek kan staan terwyl die penis nou op ‘n ander graad (hoek) die vagina penetreer is die ekstase ook verskillend.

Julle gee goeie raad en is nogal gevat vir die onervares.

bydrae: Anoniem

Vir mediese raad oor jou sekslewe en gesondheid besoek www.boererate.com.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Hi,ek voel eintlik baie skaam om so iets te vra,maar die onsekerheid eet my op.Ek het al baie keer gehoor dat vrouens se orgasme kleur loos is. Maar myne is elke keer so wit soos melk.Hkm? Is daar iets fout met dit?En dan ek kry dit nie reg om 'n orgasme te kry saam my ou ni.Maar as ek hele mal alleen is kry ek dit reg.Om eerlik te wees saam hom weet ek nie wane ek 'n orgasme het ni.Enige raad?Asb

Lewer kommentaar

Leave a Reply