Z***** skryf:
“Ek en my man werk albei, party aande is ek so moeg en het nie lus vir seks nie, nou maak hy my na 12 in die nag wakker vir seks, dan sukkel ek om te kom, lê die probleem by my?”
“Ek en my man werk albei, party aande is ek so moeg en het nie lus vir seks nie, nou maak hy my na 12 in die nag wakker vir seks, dan sukkel ek om te kom, lê die probleem by my?”
Antwoord:
Nee, die probleem lê nie by jou nie. Julle kan ook nie so voortgaan nie. Maak tyd vir seks. Beplan! Besluit saam julle gaan ‘n spesifieke tyd afknyp om mekaar te knyp. Die hele proses van beplanning kan self nuwe opwinding in julle sekslewe meebring. Maar voor dit sal jy dit baie kalm aan jou man moet oordra dat jy sukkel met die laatnag dinge. Nie almal van ons het nog krag vir seks na ‘n harde dag op kantoor nie.

Robby skryf:
“Waarom bereik ek die ‘toppunt’ moeiliker wanneer ek en my partner seks het, as ek ander dinge op my mind het?”
“Waarom bereik ek die ‘toppunt’ moeiliker wanneer ek en my partner seks het, as ek ander dinge op my mind het?”
Marthie:
Jy bereik JUIS jou “toppunt” moeiliker omdat jy ander dinge in gedagte het…. as ‘n mens besig is met die liefdesdaad, dan moet jy fokus op dit waarmee jy besig is, en niks anders nie…. onthou, die mens se grootste seks-orgaan is in jou kop, kry die ander dinge uit jou kop as dit sulke tyd is, want seks is, onder andere, is veronderstel om ‘n mens te laat ontspan, dit is nie die ideale tyd om aan ander dinge te dink nie….
Hoop jy kry jou denke spoedig reg….
Hoop jy kry jou denke spoedig reg….
N skryf:
“Ek is 37 en my vriend is 47. Ons bly saam al vir amper ‘n jaar. Ek het een vraag. Ons is albei vir 2 jaar al geskei. Hy en sy vrou het vir die laaste 3 jaar voor hulle geskei is geen seks gehad nie. Ons het ontmoet en hy het besef hy het ‘n probleem. Hy kom omtrent nooit nie. Ja hy bevredig my deur om my te vinger of om met sy mond my te bevredig. Alles was 100% reg tussen ons twee vir ‘n ruk maar vir die afgelope maand het hy elke keer die een of ander verskoning hoekom hy nie kan kom nie. Hy bereik sy kilmaks en sê vir my ek moenie aan hom raak nie want dan gaan hy kom. Daardeur speel hy met my. Wanneer ons by die punt kom om seks te hê want dan kom ek amper of hy het my gevinger en ek het klaar gekom kan hy nie kom nie. Wat moet ek maak. Moet ek dit net aanvaar omrede hy my bevredig of moet ek iets daaromtrent doen. Hy probeer regtig om my te bevredig maar dit voel net vir my ek kan hom nie bevredig nie. Ek voel persoonlik ons verhouding lei daaronder. Ek weet nie of hy nog aan sy gewese vrou dink nie of wat die probleem is nie, want sy het met ‘n ander man weggeloop. Help my asseblief want ek is op die punt om nie meer hierdie verhouding laat probeer werk nie want ek voel dit kom net van my kant af. HELP MY ASSEBLIEF”

Ben:
Wil hy nie kom nie of kan hy nie kom nie? Dit is nie vir baie duidelik nie.
Wat ook al die geval is, ek dink nie jy hoef dit as ‘n refleksie van julle verhouding te sien nie. En dit is ook nie iets wat jy verkeerd doen nie. Meeste mans ervaar een of ander probleem op daardie ouderdom. Of dit werklik ‘n probleem is sal julle egter net weet indien hy bereid is om ‘n dokter te gaan spreek.
‘n Man hoef natuurlik nie te kom om bevredig te voel nie. Daar is mans wat moeilik ‘n orgasme bereik en heel gelukkig is daarmee.
Ek het die volgende vraag ontvang:
Ben,
“Ek is 41, 1.8m lank and skraal gebou,ek het ´n baie sterk seksdrang en aktiewe sekslewe. Ek het geen probleem met my ereksies nie, is nog soos dit op 16 was :-). Ek het myself geleer om te kan uithou en aanhou sodat my vrou ook 100% bevredig kan word. Dit gebeur egter deesdae dat alles reg is maar ek sukkel dan om te “kom” nadat sy al ´n hele paar klimakse bereik het. Het ek ´n probleem, indien wel wat kan ek doen?”
“Byvoorbaat dank”
– Barend

Barend
Jou probleem kan emosioneel van aard wees of fisies. Net om seker te maak beveel ek aan dat jy jou dokter gaan spreek.
Jou probleem kan emosioneel van aard wees of fisies. Net om seker te maak beveel ek aan dat jy jou dokter gaan spreek.
Het jy probleme om te kom wanneer jy masturbeer? Indien nie sou ek aanbeveel jy vat dit stadiger met jou vrou. Behalwe vir orale seks kan sy, of jy, jou vooraf masturbeer om jou nader aan orgasme te bring.
Dit kan ook wees dat jy ´n probleem met intimiteit ontwikkel het. Goeie oefening hiervoor is om langs jou vrou te masturbeer sonder dat sy aan jou raak. Indien jy kan kom kan julle stadig begin met fisiese kontak. Jy kan haar byvoorbeeld soen terwyl jy masturbeer, wanneer jy naby aan kom is laat jy haar klaar maak. Jy sal egter ´n sielkundige moet gaan sien om so ´n probleem op te los.
Hoop jy kom reg!

Ek wil net op N se brief reageer waar sy kla oor haar vriend wat haar vinger of lek tot sy afkom, maar dat hy dan nie wil afkom nie.
N – daar is iets fout met jou vriend. Dit is bloot nie normaal vir 'n man om nie te wil naai en af te kom nie. Daar mag miskien goeie sielkundige of liggaamlike redes daarvoor wees – maar dis nie jou probleem nie en dis onregverdig teenoor jou om dit jou probleem te maak.
Die blote feit dat hy nie jou probeer naai het nie, moet jy as 'n rooi lig sien. Hierdie probleem – hetsy psigies of fisies sal nie oornag verdwyn nie en gaan julle verhouding versuur.
Al voel jy iets vir hom, klink jy nie vir my soos die tipe vrou wat met 'n sekslose verhouding tevrede te wees nie. Waar jy vir die res van jou lewe smag na toenadering en intimiteit en uiteindelik op jou eentjie moet masturbeer terwyl jou man afsydig sy eie dingetjie doen.
Ontsnap – kry 'n regte man. Daar is baie daarbuite wat jou emosioneel en fisies sal bevredig terwyl hulle jou terselfdertyd ten volle sal geniet.
Groetnis
Uther Pendragon utherpendragon55@yahoo.com
Dit is dood normaal dat die meeste van die saad weer uitloop na seks, daarom dat vrouens wat graag wil swanger raak, met bene in die lug lê, juis om te verhoed dat dit nie net weer uitloop nie, maar onthou, alles loop nie uit nie, dit lyk soos alles, maar dit is beslis nie alles nie.
Ek wil net graag weet as ons sex het en ek kom dan loop die meeste van die kom weer uit is daar iets fout of is dit normaal?
GOEIE DAG !!
EK EN MY KEREL IS AL 5 JAAR SAAM EN ONS HET N SEUNTJIE VAN 2 JAAR EN 9 MNDE NOU HY DOEN ALLES PERFEK ONS IS BAIE GELUKKIG SAAM MAAR AL PROBLEEM IS EK HET NOG NOOIT N ORGASME GEHAAT NIE IS DIT NORMAAL ? ONS HET AL ALLES PROBEER MAAR EK KRY NIE EEN NIE NOU WIL EK WEET IS DAAR IETS FOUT MET MY ?
Dis goed dat jy nog nooit 'n orgasme "gehaat" het nie, want as jy orgasmes haat, sou dit probleem nommer een wees. Ek neem aan jy bedoel eintlik jy het nog nooit 'n orgasme "gehad" nie. Wat ek al gemerk het is dat 'n vrou wat hard probeer om 'n orgasme te kry dikwels daarmee sukkel. Dit, terwyl daar dalk niks met haar potensiaal daarvoor verkeerd is nie; sy is bloot te gespanne omdat sy voel daar is iets met haar verkeerd.
'n Orgasme is nie bedoel as iets war jy jou ten doel moet stel nie; dis iets wat natuurlik kom as jy lekker vry. En soms is omstandighede net sodanig dat mens nie 'n orgasme kry nie. As man het ek ook al ondervind dat my orgasme soms nie wil kom nie, hoe hard ek ookal naai. Maar, dis nie die einde van die wêreld nie, want ek en my partner het steeds baie genot gehad.
Daar is baie omstandighede wat maak dat, alhoewel jy jou seks geniet, jy net nie by 'n orgasme gaan uitkom nie. Beskou die orgasme as 'n bonus en moenie, omdat jy dit nog nie gehad het nie, dat dit jou afsit nie. Geniet nogtans lekker sekssessies met jou maat. So, as julle begin vry, moet liefs nie die verwagting koester dat dit op 'n orgasme gaan uitloop nie. Mens kan baie lekkerkry hê sonder om dinge met 'n orgasme te laat eindig. Sien dit ook so: Vir iemand wat maklik en gou 'n orgasme kry is daar ook nadele aan verbonde. Want, waar so 'n persoon en haar maat 'n lekker lang aand van genot kon hê, is dinge gou verby – nogal jammer nè!
Wat jy wel kan doen, as jou maat dalk bietjie haastig is, is om hom aan te moedig om dinge stadiger te vat. Hy spandeer dalk te min tyd aan voorspel en wil haastig insit. Sê vir hom, diplomaties, jy wil hê hy moet jou oraloor soen; jy wil sy mond en hande oraloor op jou lyf voel. En wanneer hy met sy mond tussen jou bene inkom, moedig hom dan aan, met jou hand op sy kop en met uitdrukkings soos "O, dis lekker! Hou aan, hou lank aan!"; "Dis waar ek jou wil hê, ek wil jou die hele nag daar hê"; "Jou mond maak my mal, moet assseblief nie ophou nie!"
Lei hom dus in wat jy wil hê hy moet doen, want hy dink dalk dat jy haastig is om hom in jou te hê. En dalk was jy in die verlede haastig, want jy het die dwingende begeerte om by 'n orgasme uit te kom. Dis problematies. Want 'n orgasme is iets wat vanself kom en wat mens nie kan beplan of doelbewus op afstuur nie.
So, spandeer lekker lang tye met die voorspel. Neem soms die leiding en bevoel en bewerk hom ook met jou mond, stadig en rustig. En terwyl jy sy vool op en af lek en sy kop in jou mond neem, dink daaraan hoe aangenaam en warm dit gaan wees om hom in jou te hê. Dink eerder daaraan dat dit beter sal wees as jy nie gou gaan kom nie, want dan kan jy hom lekker lank in jou geniet. En as hy uiteindelik in jou is, probeer om nie te dink hoe jy dit ideaal sou wou laat eindig nie – met 'n orgasme. Geniet liewer elke stoot van hom, komplementeer hom en wys met jou teenstote dat jy hom binne in jou geniet. As jy sien hy wil kom, moedig hom aan om 'n rukkie stil te lê voordat hy weer begin stoot. Probeer al die pad met hom kommunikeer, verbaal en met jou liggaamsbewegings. Probeer groter intimiteit kry deur vir hom gewaagde goed te sê. Wees lighartig as dit hom dan 'n bietjie skok. Probeer speels en ontspanne wees – so ontspanne as wat 'n mens kan wees as jy jags is!
As hy dan kom en jy het nog nie, moenie dat dit jou afsit nie. Dink daaraan hoe begeerlik jy vir hom was, hoe julle mekaar kon trakteer en hoe lekker die naaiery was. En moenie verbaas wees as, na 'n paar sulke sessies jy uit die bloute en wanneer jy dit die minste verwag, 'n orgasme kry nie!
Wil hoor of iemand dalk vir my kan se wat fout is! Ek voel glad nie as ek kom nie my man se my elke keer en ek weet nie of dit 'n probleem is nie!
Jumarie,
Jy behoort beslis te weet wanneer jy 'n orgasme ervaar. Jou man kan jou nie vertel as dit plaasvind nie.
My voorstel is om jou eie liggaam te probeer verken. Te leer wat jou genot verskaf.
Hay ek is 18 en sukkel om te kom ek en my meisie kan langer as n uur sex he maar geen orgasme van my kant af nie dan het sy al 2 ofmeer orgasmes gehaat maar waneer ek masterbyt kry ek vinag gekom kan u my dalk help asb ek is desperaad
Wat van julle begin met haar wat jou draad trek. Sy hoef jou nie te laat kom nie, net om te kyk of dit jou aanhelp. Of sy kan jou 'n BJ gee, ens.
Hello ek is 19 en as ek sex het weet ek nie of ek ooit kom nie ek het geen idee hoe dit voel om te kom nie en dit pla my vreeslik baie
Soms is dit omdat vrouens nie hulle eie liggame ken nie. Ongelukkig word meisies ook nie aangemoedig om hul seksualiteit op hul eie te ontdek nie. Masturbasie is ’n goeie manier om uit te vind hoe jou liggaam reageer. Jy kan ook probeer om meer te eksperimenteer. Laat weet as daar nog vrae is.
Goeie more my man kry ereksie en als is heerlik, maar hy sukkel om te kom. As hy nie kan kom nie se hy dit is my skuld. Kan u my help asb. Is daar medikasie of is daar iets wat ek kan doen. Hy wil nie n dokter gaan sien nie want se daar is niks fout met hom nie.