Ja, dis waar: soms gee vrouens voor asof hulle seks geniet. Normaalweg omdat hulle nie meer die seks geniet nie en die man se orgasme wil aanhelp.
Daar is egter ook so dat sommige vrouens voorgee omdat dit die seks meer aangenaam maak vir hulle.
Hierdie inligting, oor navorsing in Kanada, is bekendgemaak op ’n sielkunde kongres in Engeland die maand.

