D skryf:
“Hi Ben.
Ek is 22 en wil graag weet of jy kan help. Jy sien ek is nie so seksueel aktief nie. Nou wat gebeur is as ek toilet toe gaan om te gaan wee, dan skei ek ook semen af. Is dit omdat ek al so oud is nie seksueel aktief genoeg is nie. Ek het nie seks gehad nie. Op 20 het ek vir die 1ste keer gemasturbeer slegs so 2 keer ´n maand, maar het ook opgehou omdat ek gelowig is en nie weet of dit reg is vir ´n gelowige om te masturbeer nie. My testikels pyn ook soms as ek die semen afskei. ´n Ruk daarna sal dit weer weggaan nadat ek die afskeiding gehad het. Dankie vir jou raad. Wonder maar net.”

Ben:
Die eerste en beste ding om te doen as jy bloot net die vermoede het dat alles nie pluis is met jou penis nie, is om ´n dokter te gaan spreek.
Wat ek wel weet van jou geval laat my die volgende dink:
Nommer een is dit nie omdat jy “te oud” is nie. Nommer twee dink ek daar kon moontlik ´n opbou van gewees het en jou liggaam raak net daarvan ontslae. My raad hier sou wees om maar hand aan eie boesem te slaan en te kyk of dit nie die probleem oplos nie. Indien daar oor ´n lang tydperk geen uitskeiding is nie en gereelde prikkeling kan die semen saam met urine uitgeskei word.

Ander oorsake kon medikasie wees of selfs dalk jou prostaat.
My eerste voorstel is nog steeds om ´n geneesheer te gaan spreek.
(adsbygoogle = window.adsbygoogle || []).push({});