Voorvel

SJL skryf:”Ek en my vrou is nou amper 2 jaar getroud. Ons het baie gereeld seks (8-9 keer ‘n week) en ons het nog nooit ‘n probleem gehad nie. Ek het onlangs na ons seks gehad het, gevoel iets is fout met my piel. Ek het eers nie baie daarvan gemaak nie, maar so 2 …

Seksuele taalvaardigheid – met verwysing na “vool”

Mens sien soms dat “vool”, daardie oulike en nuttige naam vir ‘n penis, as “voël” gespel word. Vir iemand soos ek, wat gesteld is op korrekte en effektiewe taalgebruik, ook op seksuele gebied, hinder laasgenoemde spelling. Ek glo dat taal ‘n belangrike onderdeel van ‘n mens se sensuele en seksuele belewenis is. Die goeie moet …

Besny

Ek is op 40 besny a.g.v. phimose wat ‘n nadraai van diabetes was. Sielkundig het die operasie my nogal ‘n “knock” gegee – suiwer omdat die Uroloog my nie oordentlik vooraf van die gevolge ingelig het nie.””Seks voel verseker “anders”, maar dit is of ek langer kan aanhou en dan vind ek my orgasme baie …