Die penis is die manlike geslagsorgaan.
Vra jou vrae oor die penis hier.
Vir mediese raad oor jou sekslewe en gesondheid besoek www.boererate.com.
Die penis is die manlike geslagsorgaan.
Vra jou vrae oor die penis hier.
Vir mediese raad oor jou sekslewe en gesondheid besoek www.boererate.com.
Natuurlik kan dit jou afsit indien dit seer is. Is julle voorspel voldoende om smering te veroorsaak? Indien die smering onvoldoende is moet julle daaraan dink 'n smeermiddel te gebruik.
Ek hoop jy kan my so gou moontlik help om my sekslewe te herwin!! Ek is 19 en baie onkundig!! Ek en my verloofde is al 3 jaar saam ons het al vir amper 3 jaar al seks maar nog steeds het ek BAIE seer as hy "hom" insit dit veroorsaak dat ek nie sommer wil nie en eintlik geniet ek dit baie dit is net dit wat my so afsit, hoekom?
Dit is nie abnormaal nie en ook nie noodwendig verkeerd nie, TENSY die meisie nie gevra het vir die foto nie en indien jy of die meisie minderjarig is, dan praat ons tronksake.
hi …. ek wil net vra… is dit verkeerd of abnormaal as dit vir my lekker is as 'n meisie my "privaat" dele sien?? party meisies vra foto's daarvan..en ek stuur sonder om 2 keer te dink…is dit verkeerd
Ek glo nie dat daar fout is met jou penis nie, en al die meisies wat groot en lank verkies weet minder van seks as die res van die bevolking se vrouens … almal WEET dat dit nie gaan oor die "size of the ship" nie, en die wat dit NOG nie weet nie, het nog BAIE om te leer.
Moenie bekommerd raak nie, iewers sal jy 'n VROU raakloop wat van beter weet. Ons is nie almal behep met wat ons sien nie, maar eerder met wat 'n man ons kan laat voel …
Mag ek vra hoehom vrouens mans kies met groot en lang penisse. Ek is 'n midget wat besny is en my penis is baie klein. Al die meisies wat ek 'n verhouding gehad het, as dit by seks kom dan wil hulle nie seks met my hê nie. Hulle sê dan hulle verkies mans met groot en lang penisse. Ek smag na 'n ordentlike verhouding en seks.
Wat is die lengte van n lang penis? en die dikte ook en oe ja van waar meet ek die penis? Ek glo steeds n groter en langer die penis hoe meer genot vir die vrou
Hi daar.Ek is n jong man van 23.Ek het n probleem. Ek kry baie maklik n ereksie en soms kan ek dit nie help nie. Ek dink nie eers aan seks of enige iets nie dan gebeur dit.Parykeur gebeur dit ontydig.
My vraag aan jou is wat kan ek doen om dit in beheer te kry? Of is daar dalk pille wat ek kan drink wat maak dat ek nie ene kan kry nie, dit kan ook werk.
Help my asb, ek is raadop.
Groete