Dit was etenstyd op ‘n vliegtuig.
“Wil u aandete hê?” vra die lugwaardin aan die man.
“Wat is my keuses?” vra hy.
“Ja of nee,” antwoord sy.
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)
Dit was etenstyd op ‘n vliegtuig.
“Wil u aandete hê?” vra die lugwaardin aan die man.
“Wat is my keuses?” vra hy.
“Ja of nee,” antwoord sy.
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)