Bokser


Oorweeg jy dit om ‘n Bokser vir jou gesin te koop? Die volgende punte moet oorweeg word:

* Boksers hou nie noodwendig van ekstreme omgewings nie. Indien jy gereeld kamp, bergklim of ski is die hond beslis nie vir jou nie.

* Die honde het baie oefening nodig en wil gereeld gaan stap.

* Hoewel die Bokser sy gesin sal beskerm is hulle nie goeie waghonde nie, want hulle is nie van nature agressief nie.

* Boksers hou van kinders.

* Boksers het baie aandag nodig. Die honde hou nie van alleen wees nie.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Honde – Roekeloos

Lewer kommentaar

Leave a Reply