Voorvel

SJL skryf:
“Ek en my vrou is nou amper 2 jaar getroud. Ons het baie gereeld seks (8-9 keer ‘n week) en ons het nog nooit ‘n probleem gehad nie. Ek het onlangs na ons seks gehad het, gevoel iets is fout met my piel. Ek het eers nie baie daarvan gemaak nie, maar so 2 dae later het dit bietjie handuitgeruk. My piel was baie rooi waar my voorvel se punt is en dit het begin afdop. Ek het maar net heeltyd mooi skoon gemaak en dit het verdwyn na so 3 dae. Dit veroorsaak ook, dat wanneer ek gaan pis en my voorvel terugtrek oor my piel, dit voel asof my piel te groot is vir my voorvel, en dan skeur my voorvel in baie klein barsies. Kan jy dalk help asb. Dit kom nou op ‘n stadium dat ek ongemaklik voel om met my vrou te slaap.”

Ben:

Daar is allerhande nare fungus en bakterieë wat jou penis kan seermaak.

Daar is ´n verskeidenheid rome hiervoor, maar die beste raad wat ek jou kan gee is om jou dokter so gou moontlik te gaan spreek vir die regte diagnose en behandeling.

“Goeie Dag Ben,
Ek weet nie of dit normaal is nie, maar dit wil voorkom asof die vel oor my penis, net agter die punt vasgegegroei is. Indien ek ´n ereksie het en as ek die vel wil terug trek is dit baie pynvol. Ek kan dit nie ver terugtrek nie want die vasgegroeide punt verhoed my.
Is dit normaal, of moet ek ´n dok gaan sien?
Ek het nog nie na ander mans s´n gekyk nie, so my kennis is nie baie goed hieroor nie. Wat ek wel al gesien het by honde is dat die hele voël uithang en die vel glad nie oor die voël is nie.
Ek het al gedink om my self te besny, want dan is die vel af wat aan die punt vas is. Ek wil vermy om ´n dokter te gaan sien omrede dit ´n groot verleentheid gaan wees.
Moet ek net baie met my self speel, sodat dit losskeur?
Enige voorstelle?
Dankie”
– Anoniem

Ben:

As ek nou mooi verstaan dan klink dit vir my of jou agterslag net bietjie hoog vasgegroei het. Dit is nie die einde van die wêreld nie. Kners maar op jou tande en gaan sien vir dok. Hy weet hoe en waar om te sny. Moet om hemelsnaam nie self probeer nie!

Sluit aan by die Gesprek

8 Kommentare

  1. Die kwaal wat die twee menere pla het 'n naam – dit is FIMOSE (phimosis in Engels ). Dit word deur die candida-swam veroorsaak. Ons gebruik so dikwels sterk antibiotika dat dit die bakterieë orals in ons liggaam vernietig. Daar is 'n konstante oorlog tussen bakterieë en swamme (vandaar Penicillin wat uit swamme geëkstraeer is). Gebruik jy antibiotika teen 'n bakteriese infeksie in die keel, verwyder jy nie net die bakterieë uit jou keel nie, maar ook jou mond, derms en helaas jou pielkop en kont. Viola – na antibiotika sit jou vrou met candida in haar kont – en jy met kandida op jou pielkop waar dit lekker die vel opvreet en in wit skimmels laat afskifer. Dit veroorsaak ook 'n uitslag en verskriklike gejeuk.

    Mettertyd kom jy self oor die candida infeksie of dalk gebruik jy anti-kandida room wat mens vrylik oor die toonbank in 'n apteek kan koop. Maar dikwels het die infeksie skendweefsel aan die binnekant van jou voorhuid veroorsaak. Die skendweefsel maak jou voorhuid stram en veroorsaak skeurtjies wanneer jy styf is. Die skeurtjies maak opnuut skendweefsel wat veroorsaak dat die voorvel net meer en meer verdik, strammer en growwer word.

    Dit kan verskriklik erg word soveel so dat jy jou pielkop nie meer verby die smal opening kan druk nie. Al raad vir jou dan my maat is besnydenis! Trouens dit was waarskynlik wat verskillende volkere wereldwyd oorspronklik genoop het om te besny.

    As jy die probleem vroeg genoeg identifiseer kan jy met die hulp van Vitamine E room en daaglikse manupilasie en masturbasie die voorhuid weer rek en soepel maak. Mettertyd sal jy oor die hond se stert kom, en jou voorvel sal miskien nie meer 'n ou roosknoppie wees nie, maar soos 'n slordige kraag van 'n rolnektrui lyk met lengtelopende skendweefsel tussen meer soepel vel rondom die rand.

    Dit klink miskien erg, maar die vrouens in my lewe dink dis erg eroties – visueel en weens die growwe geriffelde tekstuur meer sensueel. En nog 'n bonus- my voorvel is wyd genoeg gerek om my stywe pielkop deur te laat sonder dat dit verder skeur, maar dit is stywer as wat dit oorspronklik was. Die vernouing het dieselfde effek wat 'n rekkie rondom die pielskag het – dit laat my pielkop nog dikker swel wanneer ek styf is. So oor die keper beskou verkies ek my huidige situasie veel meer as 'n besnydenis – wat die dokter se raad aan my was toe ek hom oorspronklik raad vir die probleem gesoek het.

    Onthou dat mens op enige oomblik weer 'n candida-infeksie kan kry. Dus sodra ek 'n gejeuk op my pielkop voel, of as ek of my maats antibiotika gebruik het, hou ek die buisie anti-candida salf byderhand en dan gaan alles klopdisselboom.

    Utherpendragon

    utherpendragon55@yahoo.com

  2. Die probleem kom ook dikwels voor by mans wat aan suikersiekte ly wat nie behoorlik onder beheer is nie. Net vir ingeval — laat jou bloedsuiker vlak toets (sommige apteke doen dit ).

  3. Ek is ´n 15-jarige seun en is besny toe ek 6 was om mediese redes (daar was ´n slootjie onder my urienegaatjie en hulle moes dit afsny). Ek wil graag weet of dit eendag (dit gaan nou stupid klink) dalk ´n probleem kan wees. Gaan my vrou of meisie eendag dink dis snaaks of gross of lagwekkend of iets? Ek is vreeslik bang, want nie een van my vriende is besny nie en ek is vreesbevange om kaal te wees vcor ander seuns. Help asseblief! Wat dink jy?

  4. Barend,
    jy het net mooi niks om oor bekommerd te wees nie. Dit raak al hoe meer gewild om seuns te laat besny. Beter higiëne word meesal as rede aangevoer.

    In ´n onlangse opname in die VSA is daar bevind dat meeste vroue dit verkies dat ´n man besny is.

    Jy het dus geen rede om bekommerd te wees nie. Van jou vriende gaan dalk eendag jammer wees dat hulle nooit besny is nie.

  5. Klink vir my julle het 'n gis infeksie gekry, moontlik van julle dames. antibiotika en goeie higiene sal die probleem oplos.

    http://9davids.blogspot.co.uk/2010/11/50-reasons-to-leave-it-alone.html

    Phimosis is iets heeltemal anders, kyk op wikipedia. Dit is nie nodig om te besny nie, daar is vele beter maniere om dit te behandel.

    Anonymous is verkeerd. Vrouens verkies voorvelletjies.
    http://www.circumcision.org/harmswomen.htm

    Ander info:
    http://legalizeforeskin.tumblr.com/

    http://peacefulbeginningsrosemary.wordpress.com/circ-information/circumcision/

  6. ek is uit eie keuse besny toe ek 35 was So ek kan kommentaar lewer oor voor en nadele Die hiegiene is n bysaak Dit gaan oor plesier, juis sensitiwiteit en uithou vermoee.Vrouens wat besnyde mans het of ken wil NOOIT weer die vel voel he nie Dit is n feit En dan lyk dit ook seksie vir ander mans en obviously vrouens. Besnyding is beste ding wat kan wees

  7. Ek is ook as volwasse man besny vir geen spesifike redes nie Dit het net vir my mooi vertoon My vrou se ook my kaaltop is 100 keer lekkerder as voorheen Sy se sy kon voel hoe die velle op en af gly Nou is daar wrywing wat vir haar ongelooflik lekker is So is dit vir my ook Dit is werklik vir my ook 100 keer beter Regtig die ouens wat negatief hieroor is ken nie die feite of enorme voordele nie SNY DAAI VELLE DIE KAALKOP IS BAAS VIR MAN EN VROU Glo my maar

  8. vrouens wat net met vel ken sal uit onkunde obviously dit verkies Ek stem saam met anonomous Sonder vel is something else Dit is eenvoudig beste

Lewer kommentaar

Leave a Reply