Hoe lyk ’n mooi penis?

Wat maak ’n penis mooi? Die vraag is deels beantwoord deur ’n onlangse studie gepubliseer in The Journal of Sexual Medicine. Die studie wou vasstel of sekere abnormaliteite in manlike geslagsdele ’n vrou sal afsit daarvan.

Wat hulle op die stadium weet is dat die opening in die kop van die penis is glad nie belangrik nie. Selfs al is die opening afwesig, is dit nie belangrik nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply