Fisioterapeute aan die James Cook Universiteit in Australië sê eenvoudige bekken-oefeninge kan help vir algemene probleme wat mans in die slaapkamer ervaar.
Kategorie Argiewe:Seksuele vermoëns
Hulp met seks
Anoniem skryf: “Ek is 5 jaar getroud. Ek het ‘n goeie man en ons het ‘n hegte verhouding. Ek ervaar soms geen seksuele drange nie en is ook nie baie kreatief nie. My man het al gesê dat ek hulp met seks nodig het. Is daar hulpmiddels wat ek kan kry, ek is maar onkundig …
Vroulike seksuele vermoëns
“Hi BenEk is op die oomblik in ´n verhouding met n ouer vrou, as ek se ouer bedoel ek sy is 30 en ek is 21.Die seks is wonderlik en ek kan regtig nie kla nie, sy leer my nuwe dinge en ek vir haar (dit is jou trix wat ek natuurlik gebruik)Wat my wel …