“Hi Ben
Ek is op die oomblik in ´n verhouding met n ouer vrou, as ek se ouer bedoel ek sy is 30 en ek is 21.
Die seks is wonderlik en ek kan regtig nie kla nie, sy leer my nuwe dinge en ek vir haar (dit is jou trix wat ek natuurlik gebruik)
Wat my wel bekommerd maak is hoe lank dit so kan aanhou, wanneer begin ´n vrou se sex “peek” en tot watse ouderdom?
Groete”
P****
Ben:
P****
Jou vraag het ek (hopelik) beantwoord by ´n vorige geleentheid: Ouer vrou, jonger man.
Soos ek daar noem word beweer dat ´n vrou die toppunt van haar seksuele vermoëns in haar veertigs bereik. Julle sal dus nog vir altyd so kan aanhou ….. met bietjie hulp van my natuurlik 🙂
(adsbygoogle = window.adsbygoogle || []).push({});
