Die Suid-Afrikaanse dramaturg Reza de Wet is Vrydag 27 Januarie oorlede in die ouderdom van 59 jaar.
De Wet is in 2011 met leukemie gediagnoseer. Sy het in haar slaap gesterf in haar huis op Grahamstad.